Kuruman, Andriesvale en verder… (5)
Januarie 19, 2010 in Sonder kategorie
Na ‘n paar dae se speel in die duine kies ek en die seuns koers huis toe… Swakop, Windhoek, Gobabis, Botswana, RSA, Pretoria… Van 04h00 tot 23h00… Om en by 1800 kilo’s… Magtag! DIT was ‘n ent…
Ons pragtige sleepwa wat by die huis moes bly!
Die twee Nanyi’s agter die Landy. Snotvis, Dwayne en Tito maak die kwad vas.
Die Landy staan al weer met petrol wat kook… Warm, verlate wereld daai…
Jian, die Sjinese ingeneur, wat geen Engels of Afrikaans kon praat nie.
Ons blyplek in Langstrand tussen Swakop en Walvisbaai.
‘n Baie welkome gesig na so ‘n lang tyd van die huis af!
Hoop julle het dit geniet… Ek het!
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
Dankie man!
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
Landy is oraait… Moet net nie met ‘n Landy met ‘n BMW enjin gaan nie!
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
Dis vet pret! Solank jy die regte mense in die groep het.
zephur het gesê op Januarie 19, 2010
Lekker in die sand gespeel…
eiewys-gekkigheid het gesê op Januarie 19, 2010
Ag nee jy het nou ‘n lekker tyd gehad *grom*
Baie mooi foto’s Planloper.
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
Ja! Moes darem net eenkeer die grafie uithaal!
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
(* grom terug…) Nou mag ek dan nie ook ‘n bietjie genot he nie?
Dit was lekker!!!
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
Hierdie trippie was deel van die Desert Run. Lees my vorige blogs. Ons het dit BAIE geniet!
eiewys-gekkigheid het gesê op Januarie 19, 2010
Toemaar die grom is onskadelik jy laat my net verlang na ‘n vakansie. Natuurlik mag jy jouself geniet!
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
Mwha! (x5)
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
Spot net!
Berwick het gesê op Januarie 19, 2010
Groetnis!
hippieheart het gesê op Januarie 19, 2010
sit nog foto’s op! ek het nog nie klaar gekyk nie 🙁
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
Moenie gulsig wees nie! (Daar’s foto’s op nommer 4 ook…)
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
Jip! Beste vir 2010!
plankloper het gesê op Januarie 19, 2010
Nou laat jy my ok bloos…
lisabeth het gesê op Januarie 20, 2010
Welkom op eie bodem Plankloper…dit lyk na ‘n lieflike avontuur!
(Weet net nie so mooi van die Landy nie…)
plankloper het gesê op Januarie 20, 2010
Ja… Die Landy. Werk oor die algemeen soos ‘n droom, maar daai hitte! Aikona,
plankloper het gesê op Januarie 20, 2010
Dankie vir die mooi woorde! Lekker dag!
TheSpear het gesê op Januarie 20, 2010
Lekker!
plankloper het gesê op Januarie 20, 2010
Dankie vir die inloer Spiesman! En sterkte vir 2010.