Winter
Julie 21, 2012 in Sonder kategorie
Eisj, maak ‘n vuurtjie, man, dis koud!
Ja, die antie is reg, dis koud.
What took you so long!
Sug. Soms help dit om ‘n gesig soos myne te hê, nuh?
Julie 21, 2012 in Sonder kategorie
Eisj, maak ‘n vuurtjie, man, dis koud!
Ja, die antie is reg, dis koud.
What took you so long!
Sug. Soms help dit om ‘n gesig soos myne te hê, nuh?
TS het gesê op Julie 21, 2012
Ag mens moet net vir hom lief wees!
promethios het gesê op Julie 21, 2012
I like the photo`s. They remind me of my Daughters house, she has 3 dogs and 2 cats trying to get as much warmth space as possible.
loudavisi het gesê op Julie 21, 2012
Ja, beslis beter so ..
Carol460 het gesê op Julie 21, 2012
Ag my moeder ! Gee die twee ‘n klapsoen van my af. Veral die dik ene is vreeslik oulik !
Wrong het gesê op Augustus 5, 2012