Paarl Taalmonument ontbyt

September 24, 2011 in Sonder kategorie

Vanoggend gaan ek en vroulief vir onse huweliksherdenking ontbyt eet.  Ons soek iets wat soos ‘n tuin kan lyk, verkieslik met ‘n uitsig.  So land ons nege-uur vanoggend by die Taalmonument.  Enigste (eerste) gaste.

Die wye hoek laat bietjie detail verlore gaan.  Op die volgende foto sien mens beter.  Links is die Groot Drakenstein berge, dan Simonsberg, dan net regs van Simonsberg is Kanonkop – die donker een. 

Aan die teenoorgestelde kant steek die Taalmonument se punte uit.

Net vir ingeval jy wonder, ja, jy kan Tafelberg daarvandaan sien.

‘n Staproete is daar uitgelê.

Daar is blompies ook langs die pad.

Gewonder of hierdie dalk Heide kan wees?

Van die roete af sien jy die Taalmonument uit ‘n ander hoek uit.

Vir die volgende uur was ons basies die enigste gaste, met die hele plek vir onsself.  How cool is that, huh?

12 antwoorde op Paarl Taalmonument ontbyt

  1. Nice!, En Geluk!

  2. Love die pic van die plaaspad op jou blogblad.

  3. Dis die grondpad tussen Hopefield en Koringberg: http://blogs.litnet.co.za/AfrikaNerd/ver-paaie-3

  4. Dankie. 23 jaar.

  5. TS het gesê op September 24, 2011

    Mooi foto’s

  6. faimi2 het gesê op September 24, 2011

    ==== http://www.fashion-long-4biz.com ====

    Cheap Nike air Jordan shoes33$,Air Force 1 33$, Nike dunks SB shoe,Nike Shox shoe. Wholesale Cheap Nike shoes with discount jersey, High quality T-shirts,ED hardy t-shirts,ED Hardy hoodies,ED hardy shoes,ED hardy Jeans,Evisu shoes,GUCCI shoes,LV Handbag,Chanel Handbag……welcome to

    Nike shox(R4,NZ,OZ,TL1,TL2,TL3) $33

    Handbags(Coach lv fendi d&g) $33

    Tshirts (Polo ,ed hardy,lacoste) $16

    Jean(True Religion,ed hardy,coogi) $30

    Sunglasses(Oakey,coach,gucci,Armaini) $12

    New era cap $9

    Bikini (Ed hardy,polo) $18

  7. ONLINE STORE:

    ====( http://www.fullmalls.com )=====
    The website wholesale for many kinds of fashion shoes, like the nike,jordan,prada,****, also including the jeans,shirts,bags,hat and the decorations. All the products are free shipping, and the the price is competitive, and also can accept the paypal payment.,after the payment, can ship within short time.

    Air jordan(1-24)shoes $30

    Handbags(Coach l v f e n d i d&g) $35

    Tshirts (Polo ,ed hardy,lacoste) $15

    Jean(True Religion,ed hardy,coogi) $30

    Sunglasses(Oakey,coach,gucci,A r m a i n i) $15

    New era cap $12

    Bikini (Ed hardy,polo) $20

    accept paypal and free shipping

    ====( http://www.fullmalls.com )=====

    ====( http://www.fullmalls.com )=====

    ====( http://www.fullmalls.com )=====

    ====( http://www.fullmalls.com )=====

    ====( http://www.fullmalls.com )=====

    ====( http://www.fullmalls.com )=====

    ====( http://www.fullmalls.com )=====

  8. avega het gesê op September 24, 2011

    Baie cool!!!

  9. Geluk en mooi fotos.
    Bere jou fotos mooi daar is nie meer geld vir toendertyd se monumente nie.Die struggle monumente gaan nou geld kry.

  10. Coo what a sight!

    Geluk, hoop julle is nog baie jare gelukkig saam.

  11. was ‘n heerliks dag vir so uitstappie.
    Baie geluk met herdenking

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.