Affie plaas

Augustus 27, 2011 in Sonder kategorie

Die plaasopstal buite Robertson.

“Sê howzit virrie aanties, né?”

Die gebou (ja, ja, OK, ek weet dis logies, maar ek moet seker darem iet sê).

Die perskepitte voel lekker onder jou voete.  Heelwat beter as klippertjies onder kaal voete, sal ek sê.

Soos Al Debo sou gesing het:  ‘allerhande goedjies …..’, alhoewel dalk nie heeltemal om ‘n kêrel mee te vang nie. 

OK, baai for now!

6 antwoorde op Affie plaas

  1. TS het gesê op Augustus 27, 2011

    ek is dol oor sulke plaasstalletjies

  2. Het ook al baie daar gestop.
    Mooi foto’s!

  3. Ek ken nie die mense in beheer nie, en weet ook nie wat hul godsdienstige oriëntasie is nie. Hulle was baie vriendelik en het hul kleedkamers tot ons beskikking gestel sonder vergoeding.

  4. Nice foties!

  5. Jou foto’s maak my siek. Siek van jaloesie. Dink ek loop vandag weg uit die Stad. Gatvol vir geraas. Terug na waar ek vandaan kom.

  6. Dan is London vol Christene want daar betaal mens oral waar jy wil piepie. Sommer baie ook.

Los ’n antwoord vir HeavyHenry. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.