Ver paaie [7]

Augustus 14, 2011 in Sonder kategorie

Donkernagoggend en hondkoud.  Tussen Murraysburg en Aberdeen in die Karoo.

(As dit nie so koud was nie sou ek self die hek oopgemaak het….)

Richtersveld.

Richtersveld.

Bloubergkoppie, met Tafelberg (afgesny) in die agtergrond.

Vleesbaai 4×4.

Stettyn, tussen Villiersdorp en Worcester.

Stettyn, met ‘n uitkyk oor die Brandvlei dam.

3 antwoorde op Ver paaie [7]

  1. TS het gesê op Augustus 14, 2011

    Ag jou nare man…

    Die laaste foto is uitsonderlik

  2. Worcester en Villiersdorp is my grootword plekke, maar het dit nog nie so mooi gesien soos hier nie!

  3. Ja, soveel te meer omdat daardie 4×4 roete ook intussen toegemaak het. Jy gaan nie sommer weer daai view sien nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.