Ver paaie [6]

Augustus 8, 2011 in Sonder kategorie

Tussen Riebeeck-Wes en Gouda.

Die berg anderkant Porterville.  Op pad Beaverlac toe.

Naby Kamieskroon.

Wildeperdehoekpas

Namakwa Caracal roete – Noord.

Namaqua Caracal Roete – die Suidelike deel.

Langs die Groenrivier.

2 antwoorde op Ver paaie [6]

  1. lora2me het gesê op Augustus 8, 2011

    Dis nie ‘n deel van die land wat ek baie goed ken nie – nogal moeilike paaie, maar met ‘n unieke skoonheid. Ek hou altyd van ‘n pad met ‘n draai, want soos jy omry, is daar altyd iets asemrowends om te sien.

  2. erikavz het gesê op Augustus 12, 2011

    Ag hoe laat jy my nou so verlang, baie Desember vakansies by die Mond deurgebring

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.