Ver paaie [5]

Augustus 5, 2011 in Sonder kategorie

Afdraai na die Brandrivier pad.  Op die pad vanaf Barrydale na Ladismith toe.

Die Brandrivierpad.  Verbind Barrydale met Riversdale – so soortvan.

Garcia pas.  Verbind Riversdale met die binneland.

Montagu.  Plaaspad.  Effense afdraendetjie.

Montagu.

Montagu.  Dit reënt bietjie.

Dis ok, oom kan maar ry.

4 antwoorde op Ver paaie [5]

  1. TS het gesê op Augustus 6, 2011

    Mooi klomp water vir die Karoo

  2. Dit lyk so na my tipe paaie..

  3. Trakie het gesê op Augustus 6, 2011

    Hunker ek nou na ver paaie ….

  4. TS het gesê op Augustus 8, 2011

    Lyk eensaam

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.