Aquarium
Mei 10, 2011 in Sonder kategorie
Kinderpartytjie in die aquarium by die Waterfront
Sorrie, watter kant toe is die July nou weer?
Hiert, jou karnallie, bly weg!
Binne-in ‘n lugholte in die watertenk! How cool is that, huh?
“Dum-dum-dum” [Jaws se temaliedjie, vir die wie dit nie herken nie]
Buite die aquarium is ook interessante goed.
“Stick ‘m up, mate!”
Dan is daar natuurlik altyd ‘n iemand met ‘n beter idee. Hier kom ‘n seerowerskip verby met ‘n hele kinderkonsert aan die gang as deel van ‘n kinderpartytjie. Wow!
Die Vicorian & Alfred hotel (dink ek?)
KarooScorpion het gesê op Mei 10, 2011
Baie be-in-druk met jou blog en fotos, veral die fotos. Het onlangs beweeg van bike na 4×4, maar gaan die bike nie weggooi. Die 2x blog storie van jou interesseer my. Die 1 vir dit en ‘n ander vir ander! Voorspoed. God bless. Wess
rosiemetdorings het gesê op Mei 10, 2011
my kinders was al op Univ toe het hulle steeds in holte binne tenk geklim vir ‘n foto
loudavisi het gesê op Mei 10, 2011
Ek wonder wie dit meer geniet het – die pa of die kinders?
Lieflike foto’s