Tafelberg se Kabelkarretjie

Februarie 5, 2011 in Sonder kategorie

Ek het gemeen om hierdie blog te gebruik om my stories op pgjonker.co.za in Afrikaans te vertaal. 

Maar ek het besluit daar is nie veel te vertaal aan ‘n fotoverhaal van ‘n rit met die kabelkarretjie nie.  Daarom plaas ek sommer net die skakel hier. 

PGJ

2 antwoorde op Tafelberg se Kabelkarretjie

  1. Ek het lekker saamgetoer, dankie.
    Baie mooi foto’s!

  2. Om op te gaan bly maar altyd ‘n wonderlike ervaring. Die ou karretjies waarmee ons jare toet opgegaan het, het selfs nog meer van ‘n wow ervaring gegee

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.