Dis net omdat ek onthou het dat mens ver op in die pad parkeer en jou dooddra aan die strandgoete. En dat daar luukse huise langs die strand staan (Ernie Els en so) Hoor hier jy moet ping anders weet ons nie jy antwoord op ons kommentaar nie. Bv @avega
blikskottel het gesê op Oktober 9, 2013
Lekker man lekker.
Petrus Pap se Oefenkamp het gesê op Oktober 9, 2013
ja man lekker
monicahaddad het gesê op Oktober 9, 2013
Ek sal nou nie weet nie, want ek is ‘n landrot…….Maar eendag klim ek dalk ook op ‘n boot dan het ek dubbelvisie 😉
Petrus Pap se Oefenkamp het gesê op Oktober 9, 2013
Solank dit net ‘n kalm dag is, andres kry mens trippel visie 🙂
vega het gesê op Oktober 9, 2013
Nie van daai view af nie. Is dit iets soos Buffelsbaai of Herholdsbaai?
Petrus Pap se Oefenkamp het gesê op Oktober 9, 2013
Volpunte !
Heroldsbaai
vega het gesê op Oktober 10, 2013