‘n Prys vir die Suikerman

Desember 9, 2012 in Uncategorized

Daar was al reeds ‘n rits pryse, en die fliek is goed.

Die dokumentêr het nogal ‘n gesogte prys by IDA  the International Documentary Assn.,ingepalm.

Verder ook al  amper 3 miljoen dollar behaal by die VSA loket.

Is mens verbaas?  Ja en nee, ons ken die musiek mos goed.

Dat  Malik Bendjelloul so mooi fliek van Roderiguez se storie gemaak het is die aangename verassing.

 

 

 

Searching for Sugarman

15 antwoorde op ‘n Prys vir die Suikerman

  1. vega het gesê op Desember 9, 2012

    Ek het Wyseman nou al so lank gesmeek om die fliek te gaan sien en dan is daar die hele tyd iets wat hy eerder wil sien 🙁

    • gaan kyk vega:
      If you see no other documentary this year, you owe it to yourself to see Searching for Sugarman. This is not only the best documentary I’ve seen this year, it’s one that shows other documentaries how to do it — and it’s a documentary I can imagine myself seeing more than once (a rare thing, indeed). Some of what makes the film work so well is certainly due to its fascinating subject — Sixto Rodriguez — and his equally fascinating story, but there’s more to it than that. It would have been a simple matter to botch the telling of the story in any number of ways, but first-time filmmaker Malik Bendjelloul didn’t. It’s as if he knew he had something remarkable that needed an approach that took advantage of the story’s natural elements of mystery, suspense and anticipation — not to mention what seems like one of the most improbable twists of fate imaginable.

  2. Waar het jy dit gesien?

  3. Ek gaan dit defnitief kyk terwyl die res van die familie in die nuwe Bond fliek sit…

  4. jade het gesê op Desember 10, 2012

    Will go and see it when I am back.

  5. Ek sal plan maak Petrus…wonder of hy hier by Cinema Nouveau – Brooklyn wys

  6. Ek karring ook al lank om dit te gaan kyk, maar die Boom-moordenaar wil niks weet! Miskien moet ek my pa probeer oorreed, hy is immers mal oor die musiek! 😉

  7. Die ding is, as laaities op skool het ons spekuleer oor hoe Roderiguez veronderstel was om homself of die verhoog te geskiet het… ywerig beaam deur ons hellfire en brimstone dominee se koffiekroeg dissipels… Sugarman was uit die bose .. en dan nog daai uiters subversiewe liedjie : “I wonder” – het tot elke testosteroon belaaide outjie se gedagties gespreek

  8. Hi Petrus die Travelingman waar swerf jy rond?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.