‘n Prys vir die Suikerman
Desember 9, 2012 in Uncategorized
Daar was al reeds ‘n rits pryse, en die fliek is goed.
Die dokumentêr het nogal ‘n gesogte prys by IDA the International Documentary Assn.,ingepalm.
Verder ook al amper 3 miljoen dollar behaal by die VSA loket.
Is mens verbaas? Ja en nee, ons ken die musiek mos goed.
Dat Malik Bendjelloul so mooi fliek van Roderiguez se storie gemaak het is die aangename verassing.
Onlangse kommentare