Die Mendoza klugspel

Augustus 26, 2012 in Sonder kategorie

Louis de Villiers, gevierde rugbyskrywer  skryf 7 dae gelede :

“Morné op sy kop”

 

“Jy kan jouself amptelik ophou bekommer oor Morné Steyn se spelpeil.

Die Springbok-losskakel was gister hier pure generaal onderweg na sy span se oorwinning”

ensovoorts bla bla bla en bla.

Ek was nie seker of ek en die geagte Louis laasweek dieselfde wedstyd gekyk het nie, en ja, vir ‘n verandering het Morne al sy skoppe laasweek oorgekry, maar dit was nie regtig die kwessie nie.

My probleem was dat hy op Nuweland geensins “pure generaal” was nie, hy was nie eers ‘n manskap nie….. en nog minder in Mendoza.

Wat besiel die Springboklosskakel om 8 minute voor die eindfluitjie, met telling 16 elk, WEEREENS die bal ‘n sinnelose lugskoppie te gee ????? Die bokke kon gaan druk het.

Heyneke Meyer se Bloubul spelpatroon werk nie.

Dis so voorspelbaar dis om van te vrek.

Skrumskakel vertraag die spel, en skop die bal in die lug op…. of gee die bal vir die losskakel wat dit in die lug sal skop.

WTF?

Hey Louis, dis nou jy , wie is ‘n generaal : WTF????  Ek sien die Rapport het maar besluit om heeltemal NIKS oor die Mendoza wedstryd te skryf nie.. Louis de Villiers hoop seker teen volgende Sondag het almal al sy bostaande lofgesange van verlede Sondag vergeet. Ek besef dis moeilik maar rugbyskrywers moet eers hulle artikels klaar skryf voordat die bottel brannas oop is, nevermaaind nadat bottel 2 leeg is.

Daar is nog ‘n skraler kans dat Heyneke Meyer hierdie blogs sal lees, maar net vir in case hy dit lees, of iemand hom kan verwys na hierdie blog:

Heyneke waddehel dink jy doen jy, is jy stapelgek of wat?

1. Morne Steyn is hopeloos, maar as jy ‘n bul MOET kies.. daai Fouche outjie is duisend keer beter as Morne in elke aspek van rugby.

Pat Lambie is beter as Morne, Elton Jantjies is beter as Morne, Goosen is beter, fokkit , Peter Grant is swak, maar beter as Morne, liewe hel.

2. Andries Bekker se rug is duidelik nog seer. Moenie ‘n speler speel wat nie fiks is nie. Bekker was useless.

3. en toe kom Flippie op…. ?????

ek sal dit sê.. die hoogvat is deesdae ‘n kenmerk van bul rugby.. sad but true.

4. Strauss is nie ‘n baie goeie vleuel nie, inteendeel hy is pateties op vleuel .. oeps .. is hy nie veronderstel om haker te wees nie … hoekom speel hy vleuel… kom iemand my dalk reg help?

5. Jean de Villiers .. wtf? nie ‘n senter se gat nie, nie ‘n Springbok se gat nie, en baie beslis geen kaptein van enige soort nie. Pateties.

6. Op Nuweland was ek nie beindruk nie, en die Mendoza wedstryd het Heyneke Meyer se swak oordeel erg aan die kaak gestel.

7. Hougaard .. swak op skrumskakel. Ruan Pienaar is BAIE beter.

8. Die losvoorspeler kombineer geheel en al glad nie.

9. Etsebeth was die beste van die voorspelers.

10. Jannie en Beast was okay, maar net net okay.

Die All Blacks gaan die Bokke slag!

29 antwoorde op Die Mendoza klugspel

  1. Ek weet nie veel van rugby af nie.
    Na dié een kan ek saam gesels.
    ; )

  2. Morné het miskien twee goeie rugby seisoene in sy lewe gehad……..hy moes twee jaar gelede al op pensioen gegaan het. Hy’s nie onder die top 5 losskakels tans in SA nie.

    Die Pumas het die Bokke goed op hul neuse laat kyk, hoop dis ‘n “wake-up call!”

  3. abrham het gesê op Augustus 26, 2012

    heyneke het goeie spelers in n tvl gehad wat ook piet snorre gehelp het. heyneke is ‘n kokkelokkie en is oorweldig deur sy groen baadjie met sy goue omsoomsels, ek vermoed die ausies gaan ons ook wen. daar is geen spark of magic in di span ni. ai fokkie tog. dok craven, het ons die beginsels van die game verleer??? eerder dat ons bliksem word ons gebliksem – was ek maar eerder jou hond! die fokkers is soos die anc – fokkol trots.

  4. TS het gesê op Augustus 26, 2012

    Ek is bevrees jy is heeltemal reg!

  5. pasella het gesê op Augustus 26, 2012

    Die nare waarheid is dat Heyneke met hierdie spul sal voortploeter tot die allereinde toe. Gelukkig is Spies voorlopig uit die storie.

  6. louisna het gesê op Augustus 26, 2012

    Ek stem oor Estebeth. Hy gaan die grootste slot in die Springbokgeskiedenis word. Yes Fouche is strate beter as Morne.

  7. jet lagg ?

    en die Bokke het met 16 elk verloor teen die Pumas , of die Pumas het die Bokke met 16 : 16 afgerantsel en ver gewen.

    sjame die groen en goud het nie eers die fight van die bal-af gewen nie

  8. Neander het gesê op Augustus 26, 2012

    🙂

  9. Neander het gesê op Augustus 26, 2012

    jip.

  10. Neander het gesê op Augustus 26, 2012

    Die Mendoza skande gaan voortduur.
    Absoluut reg oor bal wegskop.

  11. Geen kommentaar, nie omdat ek nie wil nie, maar omdat ek nie kan nie 😉

  12. Ou-Top het gesê op Augustus 26, 2012

    Oorle Pa het gese daar moet altyd n Engelsman en n Jood in die Springbokspan wees, anders verloor ons. Nou sit ons met n mooi gesiggie generaal en n getattoo-eerde stripdancer, of wat se werk doen daai snaakse outjie met die moerse prente op sy arms. Ook die bokke se algemene houding, lyk nie meer of daar enige trots en respek is vir die Springboktrui nie.

  13. louisna het gesê op Augustus 26, 2012

    Spies hoort lankal nie meer in die span nie.

  14. louisna het gesê op Augustus 26, 2012

    PP. Dankie vir hierdie insiggewende stuk. Jy vat raak

  15. louisna het gesê op Augustus 26, 2012

    Skerp van jou. Ek stem. Mens moet weet wanneer om te groet. Vat nou maar Matfield en Naas Botha. Hulle word onthou omdat hulle puik was, en betyds die pad gevat het.

  16. Vetjan het gesê op Augustus 26, 2012

    dankie ouboet, daar is ‘n groot skroef los in die bok agterlyn. Tyd om spelskeppers in te bring.

  17. Vetjan het gesê op Augustus 26, 2012

    Hulle het gedag hulle hoef net op te daag en uit te draf en dat die wedstyd outomaties hulle s’n sou wees.

  18. Vetjan het gesê op Augustus 26, 2012

    hulle het my nou na drank gedryf

  19. Vetjan het gesê op Augustus 26, 2012

    dit gaan erger word, in Oz en NZ gaan hulle verpletter word.

  20. Vetjan het gesê op Augustus 26, 2012

    Maar die Pumas het OOK van SA af Mendoza toe gevlieg, hoekom het hulle dan nou nie jetlag gehad nie?

    Die telling het die bokke gevlei , Frans Steyn se drie was ‘n BESONDERE gelukskoot.

  21. Vetjan het gesê op Augustus 26, 2012

    Fouche se spel gister teen die Sharks was puik !

  22. Vetjan het gesê op Augustus 26, 2012

    small mercies, maar ja.. kyk noord en fok voort

  23. Vetjan het gesê op Augustus 26, 2012

    presies net so

  24. Vetjan het gesê op Augustus 26, 2012

    Besef Heyneke dat sy “body language” daar in sy boksie op ons TV’s gebeeldsend was?

    Hoe hy met sy hande op sy gesig sit en kyk het hoe Morne (volgens die HM programmering) gehoorsaam en breindood alle besit in die lug op geskop het ?

  25. Vetjan het gesê op Augustus 26, 2012

    Neveermaaind Lou, die groot treurmare lê en wag in die land van die silwer varing

  26. louisna het gesê op Augustus 27, 2012

    Ek stem

  27. louisna het gesê op Augustus 27, 2012

    Arme man

  28. endlich het gesê op Augustus 30, 2012

    wetie hoekom nie, maar ek het ook die game gesien. Selfs ek kon sien dit was ‘n patetiese vertoninkie. En ek dink H M is…..wag laat ek eerder nie se nie

  29. endlich het gesê op Augustus 30, 2012

    ek hoor die ander ene praat van spies spons. hehe

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.