Litnet blogs 101 veral vir Maryna

Augustus 16, 2012 in Sonder kategorie

‘n Blog is maar net dieselfde as ‘n muur waarop iemand graffiti skryf.

Dis daar vir almal om te sien, en elke ander maat van Jan Rap kan ook sy stukkie twak daar loop skryf.

Heelwaarskynlik maak dit van elke blogger ‘n gek en ‘n dwaas, maar ons hou aan om op die kubermuur te skryf.

Noodwendig gaan hier ‘n groot verskeidenheid skryfsels verskyn.

Nature of the beast.

Wanneer mens iets op jou blog plaas is dit in die openbare domein, op Litnetblogs is daar ook spesiaal terugvoer geleentheid – sterre gradering en ook kommentaar.

Natuurlik gaan mense allerhande kommentaar kry, hoe meer omstrede en hoe belagliker, hoe meer kommentaar.

Die internet is by uitstek die plek waar con artists, malles en aanhangers van allerhande splintergedagtes uithang en skryf, internet gebruikers moet maar hulle bullshitfilters aanskakel. Nie net tov blogs nie, maar veral gevaarliker op epos waar phishing en die Nigeriese “jy het geld gewen” slenters algemeen is. Ditto allerhande kettingbriewe.

Hier by die blogs het ons so bietjie Chinese spam, ek praat nou nie van Francois se anargistiese skrywes nie, maar van Ching Tjong Chai wat gereeld aan ons klere wil verkoop.

Ek beweer ook nou nie dat alle bloggers bedrieërs is nie, veral nie heaven forbid, litnet se bloggers nie, maar helaas daar is altyd uitsonderings né Maryna.

Ek het altyd waardering vir ‘n eerlike interressante blogpos. Al stem ek nie eintlik saam met wat die persoon sê nie.

Natuurlik gaan ek vir mense skryf dat hulle twak praat wanneer hulle dit doen, en mense skryf greeld die grootste twak denkbaar op die blogs, en dit is hier waar sekeres gereeld alle perspektief verloor en die kluts heeltemal kwyt raak.

Dis nog okay, Anha en FW se histeriese geswets kan nog gaan.

Dit is wanneer mense prontuit begin lieg en konkel wat ek my moer strip en geniepsig raak. Verstaan jy tannie Frannie ?

Ek het nie tyd vir ‘n agteraf oneerlike doos nie.

Ek is nie so seker dat mens iemand wat bloot van jou verskil, of as jy allerhande nonsens skryf, dit vir jou uitwys, as ‘n trol behoort te beskou nie. Sommiges se definisie is wel so wyd. Myne nie. As iemand uiters omstrede stellings of totaal onkundige twak op sy blog skryf, dan sal ek die gepaste kommentaar daar skryf  byvoorbeeld:

1. plastiekarmbandjies maak skete gesond.

2. kwarts kristalletjies het toorkrag

3. Ruimtemannetjies het die piramides gebou

4. Vorster het Verwoerd laat vermoor

ensovoorts

O ja en as jy prontuit lieg soos Maryna sal ek dit uitwys.

Al vee sy al my kommentaar voor die voet uit. Sy bly ‘n infame leunaar.

34 antwoorde op Litnet blogs 101 veral vir Maryna

  1. Jy waarsku tereg oor die misbruik van die internet deur allerlei kansvatters en samesweringontbloters.
    Wel gedaan.

  2. Neander het gesê op Augustus 16, 2012

    Elke blogger het sy eie agenda en modus operandi.
    Dis mos inherent deel van vryheid van spraak, of hoe?

  3. Met my, soms tong in die kies, kommentare onder Peanuts se interessante blogplasings het ek onwetend op ‘n kol skynbaar aanstoot gegee en word my opinies ook summier daar uitgevee. skrapskrapskrap.

    Ek vind haar historiese feite tog redelik geloofwaardig veral op die wyse waar sy tog bronne aanhaal wat water hou .

    Die blog se tema en versorging is nogal akademies asof sy met groot nagraadse tesis materiaal doenig is .

    Petrus Pap ( soms wonder ek of jou blog slap of puttu pap impliseer ? ) : ek geniet altyd nog jou avontuurlike ekskursie-raporterings maar iemand wat so erg ‘liggelowig’ soos jy is, sal mos in elk geval nie tuis voel op iemand soos Maryna se blog nie ?

  4. Adage10 het gesê op Augustus 16, 2012

    Vryheid van spraak, helaas het perke.

  5. I think you may be missing the point here, Expi, Petrus does not have an issue with Maryna’s posts or her blog – he has an issue with the fact that she accused him of trolling Dinknet and forcing him off the blogs. He asked her to substantiate her claim and she deleted his comment.

    I agree with him – you can run around writing whatever crap suits you, it is simply graffiti.

    However, you cannot run around accusing people without providing proof.

    Simple.

    A lot like Anha accusing me of being a fake and a liar and all sorts of other stuff. However, I posted a copy of my passport, voila!

    Which means, Petrussie, that Anha is not as harmless as you think, now is she?

  6. MarynaM het gesê op Augustus 16, 2012

    Matches! Tyre! Necklace! 😉

  7. No Adage! You are commenting right behind me, or before me, whatever, this means that we are the same person!!!!!!!!!

  8. Adage10 het gesê op Augustus 16, 2012

    Die oomblik as jy iets te sê het op die internet bly dit daar , jy kan nie teruggaan nie en al het jy dit verwyder, dis onomkeerbaar. By iemand êrens het dit registreer. Blogs en FB veral kan gevaarlik wees omdat mense nie noodwendig die opvolg gaan raaklees nie bv as ek sou verskoning maak vir ‘n valse bewering.
    Ek skryf dit nou hier op jou muur en jy kan daaroor verf as jy wil. Maar iemand êrens gaan dit teen my hou
    😀
    Ek weet Neander is ten gunste van vryheid van spraak (dit sal ‘n ellelange debat tussen ons tot gevolg hê) maar mense kan onmoontlike nie net skryf wat in hulle, soms benewelde, verstand opduik nie – sorry
    🙂

  9. Adage10 het gesê op Augustus 16, 2012

    Hoekom sê jy PP is liggelowig?
    Ek verstaan nie.

  10. Adage10 het gesê op Augustus 16, 2012

    15.52 vs 15.55 no, our internet is too slow it must me one of our other personalities
    🙁

  11. …mmm…Maryna was 15:51…

  12. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2012

    Die probleem by maryna is :

    1. dat sy enige kommentaar wat haar op haar feite foute wys summier uitvee

    2. dat sy liegstorietjies opdis oor ander bloggers

  13. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2012

    nee Maryna, ek wys jou net uit vir die leunaar wat jy is.

  14. adage , Pap sal min of meer weet waarop ek afstuur , maar ek gaan nie hier weer dieselfe diskoers deurtrap nie.

  15. MarynaM het gesê op Augustus 16, 2012

    Ek stel nie belang in jou praatjies nie. Los my nou uit. Ek kry genoeg aandag by die huis, dankie.

  16. Petrus

    1. my kommentare insinueer nie dat haar feite verkeerd is nie, maar ek word summier geskrap . ek vra soms vrae wat ek dink relevant aansluit by die onderwerp wat sy ophaal . maar ek lees by haar avatar sy stel net in ingeligte kommentare belang , soos jy glo dat jy nog koffie sal waardeer …

    2. die ‘liegstories’ oor my , dat ek ook bekruipend op dese blogs trollerig is , is maar aangevuur deur ene Johan Pienaar wat nou onder ander dekmantels steeds sy neus hier bly snuit …

  17. lora2me het gesê op Augustus 16, 2012

    @Neander Wat jy hier sê, ondersteun ek heelhartig.

  18. lora2me het gesê op Augustus 16, 2012

    Ek dink daar is baie mense wat die blogs TE ernstig opneem. Dis ‘n fout, want dan gaan ‘n mens altyd baklei oor verskille. Om te verskil, is ‘n menslike voorreg vir my, maar ek kan dit beskaafd doen, want die blogs is tog maar net nog ‘n sosiale kommunikasiemiddel. (Wie weet, dalk is ek, byvoorbeeld eintlik blond, twintig jaar oud, maar identifiseer ek net goed met die persona van my middeljarige ouma.)Maryna se blogs is vir my interessant en ek lees dit met ‘n oop kop en ‘n wakker brein. Sy doen beslis heelwat leeswerk vir haar poste en ek waardeer dit nogal. Net so het jy ‘n funksie hier, veral omdat jy weer dikwels dinge kan uitwys met jou verwysingsraamwerk.

  19. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2012

    Dis nie waaroor dit gaan nie Lora.

    Sy kan

    1. Kommentaar wat haar op haar feitefoute uitwys nie hanteer nie, en vee dit summier uit.

    2. Sy beskuldig my dat ek Gerrit weggetrol het , wat uiteraard ‘n infame leun is, en vee dan lafhartig my kommentaar daarop uit.

  20. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2012

    @ Neander, gaan lees weer. Ek is 100% ten gunste van vryheid van spraak… ook wat kommentaar betref.

    Maryna vee kommentaar wat haar feite foute uitwys uit en verder

    lieg oor ander bloggers .. en sou hulle waag om daarop te reageer…

    vee sy daardie kommentaar ook summier uit.

    Konskwentheid in ‘n redenansie sal nice wees. Bv Spraakvryheid.

  21. Adage10 het gesê op Augustus 16, 2012

    @Jade you know what I find interesting is the bloggers that I am errr…. being confused with – are they like me?Are we alike?
    How?

    @PP sorry dat ons nou jou blog ge(mis)bruik.

  22. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2012

    dis maklik, openbaar bietjie integriteit.

    toemaar ek weet dis te veel gevra.

  23. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2012

    Exi, die saak hier gaan oor Maryna wat sê ek het Gerrit weggetrol.

    Jy en ek weet sy lieg.

    ek dink jy moet die term liggelowig met skepties vervang.

  24. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2012

    Plesier Adage

  25. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2012

    dankie Bruggie.

  26. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2012

    @ Jade

    Thanks.

    Actually Anha, apart from being having a foul mouth is also one of those dishonest (ex) bloggers – unfortunately she will probably be back sooner or later.

  27. ek dink ook sy maak ‘n fout dat dit juis jy was wat vir Gerrit Brand hier weg gedol-os het . ek dink hy besef dat sy plasings beter groeikrag het elders as op dese boggerse blogs .

    as iemand hom weg kon irriteer uit litnet se blogs is dit egter eerder daai altoos verfoeilike Johan Pienaar volgens ‘n vinnige scan by sy (Gerrit) se 3de laaste blog :

    http://blogs.litnet.co.za/gerritbrand/ter-helle-neergedaal

    maar jy het net so lekker saam ge r a p in die koortjie, ne^ ?

    ek tel 9 vrot eiers van Pienaar teenoor jou 4 onder die komtare by die betrokke blogspasie.

    so – moenie ‘n verskoning van haar verwag nie …

  28. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2012

    Exi, as ek Gerrit reg verstaan is sy idees BAIE ver verwyderd van joune.

    en terloops ek respekteer hom as ‘n waardige debatteerder

    Wil jy nou vir Johan hier by my blog bysleep oor hy ook ‘n ongelowige is wat in die hel gaan brand of wat?

  29. great comment.
    I agree that if you dont like someones blog, dont read it.

  30. I agree that a blog become public domain once you hit the publish button. The ideas and thoughts you send out into cyberspace are open for discussion by all. Some things are contrary to the general views of some and this seems to cause a serious case of “attack is better than defense” In certain circles I would be jeered if I was to state that not too many year ago Pres Paul Kruger believed the world to flat. And that he was in discussion with the hated British (at the time)on how to curb the influx of foreigners into the Transvaal. The world is full of conspiracy theories and there are times that some of them later turn out to be true and not a conspiracy. The blog that Maryna did on the removal of the Jews from Germany and the British trying their best to keep them out of Britain is very close to the truth. In documents which were declassified recently in the UK there were references to clandestine meetings between the British, Germany and the Palestinians and how to resolve the Jewish problem. Their idea was to cram the Jewish population into a small portion of land which the Arabs (Palestinians)would eventually take control of. When the Jewish population finally realised what was happening, they revolted and after a brief fight against the British they claimed independence for themselves. In more modern times we have many examples of various countries becoming involved in the internal affairs of other countries to benefit themselves (especially if they thought there was any threat to their way of life) If you have any proof contrary to what is on Wikipdia and various other publications then it could be quite an informative blog. What is “n agteraf oneerlike doos” got to do with responding to a blog? Name calling is the last resort of someone who has difficulty in keeping a conversation on a decent level.

  31. Vetjan het gesê op Augustus 17, 2012

    Paul, you miss the point entirely. If someone wants to say the moon is made out of cheese that is fine, but then at least accept that some will disagree.

    On the other hand, why should I tolerate dishonesty and underhand behaviour?

    Especially if it was politely pointed out before?

  32. @tasty wheat : NEE …

  33. Vetjan het gesê op Augustus 17, 2012

    @ Paul

    Again – the content of her blog is not the issue here.

    The issue is the screenshot I stuck on the entry above.

    I will spell it out for you:

    1. Maryna deletes all comments that do not agree with her viewpoints.

    2.I refrained from commenting on her blog.

    3. Then she accused me of trolling Gerrit away, at this stage I had not even bothered to comment on her blog.

    4. I asked her to prove it since it is an obvious lie.

    5. She simply deleted it.

    I think if someone makes a false accusation about you, then its reasonable to ask them to prove it?

  34. I dont know either you or Maryna and have no knowledge of any previous run-ins the two of you may have had. As to her deleting comments on her blog I would suppose it is her prerogative to do so if she doesnt like the comment.

    My only real concern is that name calling can become pretty personal and this especially so if it is directed towards a lady. I have no knowledge of who Gerrit was and cannot hazard a guess of what may or may not have occurred between the two of you. Maryna obviously based her deductions on what she perceived, and you in turn have a totally different view on the matter.
    My concern as stated before is how we address our fellow bloggers and even more so when directed towards a lady. My mother taught me that using bad language is just not the done thing in public. And our blogs are public domain.

    3. Then she accused me of trolling Gerrit away, at this stage I had not even bothered to comment on her blog.

    4. I asked her to prove it since it is an obvious lie.

    5. She simply deleted it.

    I think if someone makes a false accusation about you, then its reasonable to ask them to prove it?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.