Die Haaie

Augustus 5, 2012 in Sonder kategorie

Van die Sharks het miskien oorsee gaan pakslae kry, maar die regtes was onder die see op die Suidkus. Toe ons later die oggend aan wal kom, was ek bly ek het liewer onder die water gaan kyk hoe speel die haaie.

‘n Vriendin, Raffa, het die fotos geneem. Dis Swarttiphaaie (Carcharhinus Limbatus), nie eintlik gevaarlik nie. Een donkerhaai het ook opgedaag, maar hy wou nie bly nie.

22 antwoorde op Die Haaie

  1. Carol460 het gesê op Augustus 5, 2012

    Mooi foto’s!

  2. TS het gesê op Augustus 5, 2012

    Wow dit was seker spesiaal

  3. en
    al daai haaie is honger.
    Lieflike foto’s, Petrus!

  4. pragtig…netnie Cheetahs se tweedes nie…

  5. frikve het gesê op Augustus 5, 2012

    Jy het moed Petrus!! My seun scuba ook en het my al vertel van soortgelyke ondervindings – nou nie so kwaai soos joune hierbo nie – maar nietemin altyd ‘n belewenis.

  6. CBL1979 het gesê op Augustus 6, 2012

    Fantastiese foto’s! Veral die swart en wit een.

  7. freakin’ awesome!!!

  8. postatdo het gesê op Augustus 6, 2012

    Wow! Let me think if I would try this…eee…no thank you! I am just too much of a coward, great experience.

  9. Yikes!

    Nice foties!

  10. Professional courtesy apparently stops sharks from attacking attorneys, lawyers and even some judges.

  11. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    helaas…..ek moet maar my kanse met die haaie vat want geen van bogenoemde 3 is of was ooit van toepassing op my nie.

  12. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    🙂

  13. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    thanks Henry

  14. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    these ones are not really dangerous

  15. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    dit is beslis lekker om daar te duik

  16. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    Raffa sal bly was as ek vir haar sê sy neem mooi fotos.

  17. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    Frik, dit lyk baie erger as wat dit is.

  18. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    hahaha

  19. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    ons gee hulle darem ‘n paar sardientjies om hulle gelukkig te hou.

  20. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    dit is beslis ‘n baie spesiale duik

  21. Vetjan het gesê op Augustus 12, 2012

    dankie Caro

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.