Winter !
Junie 11, 2012 in Sonder kategorie
Hoe koud is die windjie en al daai.
Selfs in Maun, wat ver in die Noorde is, laasjaar was net so verdomp koud op die Okavango. Gisteroggend was die windjie nogal snerpend koud daar.
Toe jaag ek maar terug. Vanoggend net na 6 was dit minus 1 so paar km aan die Potgietersrus kant van die Limpopo. Ek wonder of Kobus weet die kafee by Kwanokeng het ‘n moerse Wiesenhof koffie tentoonstelling, fles , “branding” en alles, maar as jy kwart voor ses daar koffie soek terwyl jy vir die grenshek wag, dan is daar net Ricoffy. Hel !
Ten minste het Menlyn se Newscafe vinnige internet en okay koffie.
Maar die son bak darem nie te sleg nie.
monicahaddad het gesê op Junie 11, 2012
Jy’s dapper om by Menlyn in te gaan, ek neem aan jy het ‘n gids by jou.
Vetjan het gesê op Junie 11, 2012
Die vet ou met die kak haarstyl in die Vodacom advertensie
TS het gesê op Junie 11, 2012
Ja die Bosveld is koud…
Vetjan het gesê op Junie 11, 2012
Nee, dis net langs die pad op pad lughawe toe.
Vetjan het gesê op Junie 11, 2012
Van die boere het vure langs die landerye gemaak om ryp te keer
HeavyHenry het gesê op Junie 11, 2012
Miserable tyd, nou!
lora2me het gesê op Junie 11, 2012
Die Ricoffy was eintlik bedoel om jou koue hande in te sit, Petrus Pap! Dit klink asof dit oral koud was die naweek.
Vetjan het gesê op Junie 11, 2012
Anha as jy ordentlike koffie drink sal jou brein miskien aanskop … miskien !
maar anyway :
Ek hou van koffie en kyk ook graag rugby.
Nou : Wiesenhof is die ‘n handelsmerk vir koffie, en ‘n paar koffie drinkplekke.
Soos bv die kafee hierbo.
Die eienaar van die handelsmerk is ene Kobus Wiese.
Sprinbok rugby speler ? wenspan van 95?
TV kommentator ?
hello hello hello anybody home?
jirre jy is FOKKEN dig, GEEN koffie gaan help nie ..no ways.
Vetjan het gesê op Junie 11, 2012
Orals ja belis.
Vetjan het gesê op Junie 11, 2012
nie as jy van sneeu hou nie 🙂
Doubtingthomas het gesê op Junie 11, 2012
Brrrrrr…..!
Madhatter het gesê op Junie 11, 2012
Gister na my broer toe in Bothaville. Ons wou heel week die ysterperd opsaal vir die ouring maar toe ek gisteroggend by die deur uitloer bedink ek my. Ons is toe maar in die ou karretjie weg en DV want ek het ‘n paar fietse op die pad gesien wat moes klou op bo te bly in die wind!
Carol460 het gesê op Junie 11, 2012
Gevrek van die koue vandag in JHB. Ek het eers warm geword toe ek vanmiddag in my kar klim
HeavyHenry het gesê op Junie 11, 2012
Ek issie ‘n bleddie ysbeer nie!
postatdo het gesê op Junie 11, 2012
We will be going to Rwanda soon, warmer but apparently raining at the moment.