Een oog is koning ( uiters pornografiese prente van beroemde mense)
Mei 23, 2012 in Sonder kategorie
Nog steeds in die land van die blindes.
Omdat Petrus so kranige branderry entoesias is het Brett Murray spesiaal sy portret op ‘n surfboard geverf.
Hiermee vertoon ek dan graag die XXXrated poronografie aan julle, ek weet die kuise dames wat spontaan pornografie op hulle google soektogte kry sal glad nie uit nuuskierigheid op hierdie blog kom loer nie.
Julle is gewaarsku.
‘n Bottel whisky vir die eerste een wat kan sê watter portret myne is:
shlwanjan het gesê op Mei 23, 2012
ek wou nou vir jou sê ‘doctor livingbone, i presume…maar ek is heeltemal te kuis (-;
loudavisi het gesê op Mei 23, 2012
Dis baie skerp – die prentjies!
As ek die bottel wil wen, moet ek seker die laaste een kies, MAAR ek wil nie…drink mos net wyn.
So, jy is nr 2(ek hoop)?
abrham het gesê op Mei 23, 2012
nr 3 – jy hou mos van spearfishing
Losbek het gesê op Mei 23, 2012
Kan nie nommer drie wees nie, want dit is ek.
monicahaddad het gesê op Mei 23, 2012
Ek drink Glenfiddich jy kan maar aanstuur, stuur sommer drie bottels
Vetjan het gesê op Mei 23, 2012
Monica, dis heeltemal te vroeg in die kompetisie om nou al die verloorders aan te wys.
Vega, Modderkoekerasie, Rosedorinkie, liewe Heksie en vele meer het nog nie geraai nie, so geen verloorders gaan op hierdie vroeë tydstip aangekondig word nie.
wat goeie nuus is.
Vetjan het gesê op Mei 23, 2012
okidoki
Vetjan het gesê op Mei 23, 2012
maar is ek die spies van die nasie?
Vetjan het gesê op Mei 23, 2012
Lou, jy sal vir eers in spanning moet wag maar so by the way, verkies jy wit of rooi?
Vetjan het gesê op Mei 23, 2012
shlwanjan, jy sal eers in spanning moet wag todat al die susters wat kom loer het, maar nie ‘n mening wou waag nie, wel ‘n redelike tyd gehad het om na te dink oor hulle nie ‘n mening wou waag nie, en dan tog maar besluit het om ‘n mening te waag.
as jy nou verstaan wat ek nie bedoel nie
Pigsty het gesê op Mei 23, 2012
Nr. 2 se ek…
Vetjan het gesê op Mei 23, 2012
fokkit rumncoke, die prys van hierdie kompetisie is whisky
Pigsty het gesê op Mei 23, 2012
As dit rum was het ek al vyf reggeraai!
thewritewerner het gesê op Mei 23, 2012
Ek hou van Bart se Itot Nano… : )
loudavisi het gesê op Mei 24, 2012
Dis nou ‘n tricky vraag…hmmm, wit natuurlik!
As jy nou van wyn praat.
Oor baie redes…veral as dit baie droog is. (stofpiepiedroog)
; )
Modigliani het gesê op Mei 24, 2012
Die Bart Simpson een is HISTERIES.
Ek dink jy’s nommer 2.
(Die Johnny Walker een is baie subtiel en “stylvol” gedoen)
HeavyHenry het gesê op Mei 24, 2012
Lou, is jou sjerrie ‘n santa petra?
HeavyHenry het gesê op Mei 24, 2012
Jy moet twee wees – jy neuk mos die hele tyd innie water rond!
loudavisi het gesê op Mei 24, 2012
Ek moes nou eers daai een gaan google.
😀
Sê mos ek ken net droë wit wyn.
Ek kan dit mos maar “my sjerry” noem, al kom dit in ‘n 5l papsak..
Blikskottel het gesê op Mei 24, 2012
Ou Bart lyk of hy GROOT planne vir Afrika het…ek wonder of hy weet Afrika gaan hom ‘n verniet persentjie los.
HeavyHenry het gesê op Mei 24, 2012
Sien of kan jy so bottel aantree as jy nog nie het nie…
🙂
Vetjan het gesê op Mei 24, 2012
hahaha
Vetjan het gesê op Mei 24, 2012
Presies net so Johnny Walker skildery is ook deel van die uitstalling in Johannesburg waar ond prez se skildery ekstra verf bygekry het.
2 is reg ja
Vetjan het gesê op Mei 24, 2012
reg ja nommer 2
Vetjan het gesê op Mei 24, 2012
bart is net soos ‘n boer, hy het altyd ‘n plan.
Vetjan het gesê op Mei 24, 2012
2 is reg
Vetjan het gesê op Mei 24, 2012
antwoord is 2
Vetjan het gesê op Mei 24, 2012
2 is reg Lou, jy is die wenner
Vetjan het gesê op Mei 24, 2012
2 is reg
loudavisi het gesê op Mei 24, 2012
yipppeeeeee!
Gee maar die prys vir die tweede plek wenner.
BAIE dankie.
loudavisi het gesê op Mei 24, 2012
Henry: Jy maak my nuuskierig…ek gaan probeer en sal laat weet (ek moet net eers een in die hande kry)
Hou jy daarvan?
shlwanjan het gesê op Mei 24, 2012
wat wen ek?
Vetjan het gesê op Mei 24, 2012
‘n bottel whisky
HeavyHenry het gesê op Mei 25, 2012
As ek sjerrie drink, en ek het ‘n keuse, dan is dit die een, ja!
Vetjan het gesê op Mei 25, 2012
of as jy wyn verkies kan jy sê wit of rooi
Perdebytjie het gesê op Junie 6, 2012
Lekker snaakse prentjies!Almal se kommentaar maak dit baie prettig..die lot hier is so skerp soos spiese!