Jammin vir Kerneels en die djuffrouens.

Mei 11, 2012 in Sonder kategorie

Al ons liewe onderwyseres vriendinne op die blogs, asook hulle kollegas wat nie hier teenwoordig is nie, gaan geweldig baat vind by vandag se blog. Dis nou as julle oorgaan tot aksie.

Dit is eintlik ons plaaslike musiekkenner se brief in die koerant wat my laat onthou het van die besigheid.

Ek bely ook dat ek eintlik nie soseer aan die juffrouens gedink het nie, baie onbedagsaam en alles, maar ek weet hierdie inskrywing bevat noodsaaklike opvoedkundige inligting, en van hulle sal baie bly wees oor wat hulle hier gaan lees.

Ons sal open met sang deur Bob Marley en die Wailers:

Ooh, yeah! All right!
We’re jammin’:
I wanna jam it wid you.
We’re jammin’, jammin’,
And I hope you like jammin’, too.

Ain’t no rules, ain’t no vow, we can do it anyhow:
I’n’I will see you through,
‘Cos everyday we pay the price with a little sacrifice,
Jammin’ till the jam is through.

We’re jammin’ –
To think that jammin’ was a thing of the past;
We’re jammin’,
And I hope this jam is gonna last.

Kerneels se brief in Die Burger :

kerneels

Kerneels, moenie worry nie !!!

Krygkor het die ding inderdaad uitgevind en die planne toe aan die kommuniste in China verkoop, dis wat gebeur wanneer die donnerse kommuniste jou land oorneem.

Hulle word kapitaliste !!!

Vra maar vir Blade as hy weet met sy Porsche deur Bettiesbaai jaag om vir die dames by die Arabella golf hotel te gaan hallo sê.

Nietemin, hier is die antwoord. Kyk, hier is ‘n sigaretboks model ook.

jammer

sigaret jammer

Raait, ek weet nie van julle nie, maar ek gaan ene koop, en saamvat fliek toe. Laat een bliksem nou probeer om sy selfoon in die fliek te operate, en sommer op baie plekke wat die mense onophoudelik met hulle swartbessies en mix en smartphones speel.

Vat hulle flaffie !!!

21 antwoorde op Jammin vir Kerneels en die djuffrouens.

  1. Ek-Myself het gesê op Mei 11, 2012

    Ek sal ook kan doen met een van DIE!!!

  2. yINyANG het gesê op Mei 11, 2012

    Hier noem ons ‘n fliek sommer ‘n fliek.

  3. sirpsa het gesê op Mei 11, 2012

    My blackberry het my nou al twee keer in die skande gesteek deur sommer uit die bloute kliphard te begin lui terwyl hy veronderstel was om stil te bly. In die fliek en in ‘n konferensiesaal. Al oplossing waaraan ek kan dink is om hom met ‘n iPhone5 te vervang.

  4. johanpienaar het gesê op Mei 11, 2012

    Modderkoekie probeer net orals Engelse uitdrukkings inglip sodat almal weet sy bly nie in Suid-Afrikan nie yinyang

  5. johanpienaar het gesê op Mei 11, 2012

    Ek sê nie jy moet jou daaraan steur nie, maar daai gadgets is onwettig in Suid-Afrika. Soos in kriminele klagtes onwettig.

  6. Vetjan het gesê op Mei 11, 2012

    haha, okay, as jy nie sê nie sal ek ook nie sê nie

  7. Vetjan het gesê op Mei 11, 2012

    nee man, ek kan aan nog ‘n liedjie dink : sit dit af sit dit af

  8. VozSola het gesê op Mei 11, 2012

    hoekom seine wil blok as jy dit eerder kan steel…Helkom en kie het reeds nie genoeg bandwidth vir almal nie…
    !!!
    geniet Durb’s

  9. Vetjan het gesê op Mei 11, 2012

    dankie, ek vlieg eers Sondag.

    in die fliek soek ek eerder ‘n pistool met ‘n knaldemper dat ek donners wat bel kan vrekskiet.

  10. Unicorn007 het gesê op Mei 11, 2012

    @ Yinyang: Hahahaha

  11. VozSola het gesê op Mei 11, 2012

    eish…Ja, julle Capies gaan glo groot gaan die jaar…oor die berg en al…stuur asb die left-over mensies Transvaal toe!

    lol!!!
    Nee, neem ‘n recording op… gaan sit agter hom en press play…”this is the Cell-police…if you dare touch that phone again…dan gil jy, skree bang-bang en speel dan kerk-musiek…”

    ps…alternatively, press PAUSE!

  12. sirpsa het gesê op Mei 11, 2012

    Ag nee man, ek’s baie lus vir ‘n iPhone. Enige verskoning sal doen 😉

  13. Vetjan het gesê op Mei 11, 2012

    maar dis ‘n helse straf

    🙂

  14. monicahaddad het gesê op Mei 14, 2012

    Hulle moet vir jou ene verniet gee vir hierdie puik bemarking wat jy vir hulle gerdoen het….

  15. Vetjan het gesê op Mei 16, 2012

    ek stem saam !!!!

  16. Vetjan het gesê op Mei 16, 2012

    Indaba terugvoer .. die Kaap het g’n groot gegaan nie, die Wes Kaap uitstalling was pateties swak en algeheel is uitstallers die minste sedert ek in omtrent 2003 of 4 die eerste keer die skou bygewoon het.

  17. VozSola het gesê op Mei 16, 2012

    dankie…ja, ek hoor DEC was skokkend leeg met oop spasies en ICC se gange was ook maar stil… (Het WC weer pink vere gehad??)
    Ek dink Indaba het sy ‘klem’ verloor en ek dink nie die nuwe organiseerders (WW) is so goed soos Kagiso nie.
    Daar was ‘n opname een aand op SABC2 – Klem op domestic tourism…
    Jammer onse eie mense kry nie die pryse wat TO kry by hotelle en plekke nie…dan sou ek self gou-gou gaan holiday het…Weskus toe!

    Hoop jy het darem tussendeur ‘n paar kontrakte hernu!

  18. Vetjan het gesê op Mei 16, 2012

    ek het ‘n baie eenvoudige beleid .. aangesien ek baie moeite, geld en tyd afstaan aan die werf van kliente – of ‘n plek gee my 20% afslag of ek gebruik hulle nie.

    so as plekke nie wil besiheid doen nie steur ek my nie verder aan hulle nie.. en waddehel soek sulke plekke anyway op ‘n tradeshow?

  19. VozSola het gesê op Mei 16, 2012

    Net 20%? Sjoe, meeste van ons operators trek al tussen 30-35%! Sommige meer, maar dan is dit ‘fishmarket trade’…

    Wat ek nie verstaan nie, is al die onnodige onkostes wat die gov aangaan om ‘mense’ soontoe te stuur…wat almal 7 of meer moonlight besighede bestuur…en nog meer is al die municipalities wat nie eers kan verduidelik waar hulle in SA is nie… wat op aarde sulke mense daar doen is nogal amazing!

    Sad vir die mense wat werklik besigheid en networking doen…

    Doen jy ITB en/of WTM ook?

  20. Vetjan het gesê op Mei 17, 2012

    Was al by Vakansiebeurs in Utrecht, 3 nis “consumer shows” ( London, Parys en New York), het by ‘n ander nis trade show, DEMA uitgestal in die VSA.

    Mens moet versigtig dink oor jou doelwitte en hoekom jy waar wil wees ens.

  21. exionperfexi het gesê op Mei 18, 2012

    Ek sou ook gereeld so selfoonkonfoesser wou gebruik het as dit nie krimineel onwettig was nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.