Dienslewering.
April 27, 2012 in Sonder kategorie
Ek het vanaand verneem dat indien mens ‘n knoffel broodjie kry binne 15 minute, dan is dit okay as jy die voorgereg ‘n uur later en die hoofgereg twee uur en 12 minute na die voorgereg ontvang.
Aldus die doos wat die eienaar van Die Buitesteen poep en gril in De Kelders is.
As ek ‘n steak braai vat dit normaalweg so paar minute, miskien 5 of selfs 8 minute, maar kom ons veronderstel well done vir amal ( die gode hehoed ons daarvan !) , en verdubbel die tyd na 20 minute vir ‘n rooster vol.
Selfs op ‘n Vrydagaand van ‘n lang nawweek is dit nie aan nie, en die fokken baas reken dat ek vol kak is !?
maybe is hy reg, maar liewe hel meer as ‘n uur ? …WTF !!!
Intussen moan en bitch hulle by die sakekamer vergaderings oor die stand van die ekonomie.
Pateties.
johanpienaar het gesê op April 28, 2012
Wees net bly jy is nie tussen geregte gemoer nie, want dis wat gewoonlik by die buitensteen gebeur.
Doubtingthomas het gesê op April 28, 2012
Klink na ‘n swak bestuurde, kak plek….
🙂
exionperfexi het gesê op April 28, 2012
Jy was seker nie lus vir “kuier” nie .
As mens lekker kuier dan kom mens gewoonlik nie agter hoe lank die “grub” vat om op jou tafel te beland nie. Is dit nie ‘n ou trick op alle kuierkroee se menus nie ?
Troos jou daaraan : die bestuurder is verkeerd – behalwe as iemand na drie dae se voorbereiding vir ‘n kolonoskopie “leeg” is , is almal van ons, nie net jy nie, vol fekale materiaal .
avega het gesê op April 28, 2012
The client is always right
HeavyHenry het gesê op April 28, 2012
Wat verwag jy innie kaap? Die plek is so vertraag en temerig, tot hulle honde blaf Waaaaf-Waaaaf!
*ducks*
rosiemetdorings het gesê op April 28, 2012
dieselfde plek waar ons net so laaaaaaaank gewag het vir bedienning
DallaSePa het gesê op April 29, 2012
Was die eerste week in April vir ‘n vinnige kuier aan die Suid-kus.
Na 4.5 ure is die hoofgereg nog nie bedien nie … het 3 tafels se mense sien opstaan en loop.
Was ek nie daar saam met ander mense nie … sou ek WRAGTIG oog ge-F-off het.
Dan is die kelner DIKBEK oor die ‘klein’ fooitjie …
PATETIES.
loudavisi het gesê op April 29, 2012
Het ‘n paar maal verby die plek gery.
Genade, nee!
Sou ook uitgeloop het.
Geitjie1 het gesê op Mei 1, 2012
Swak diens irriteer my ook!
Vetjan het gesê op Mei 2, 2012
die fighters hang nou almal by die Saloon uit.. of die Seaview (steeds)
Vetjan het gesê op Mei 2, 2012
op ‘n weeksaand met min mense is die plek eintlik ok.
Vetjan het gesê op Mei 2, 2012
ek was, maar nie reg om heeltemal gekletter te raak nie.
Vetjan het gesê op Mei 2, 2012
altyd !!
Vetjan het gesê op Mei 2, 2012
lol
Vetjan het gesê op Mei 2, 2012
Vrydagaand is nie ‘n goeie aand om daar kos te bestel nie.
Vetjan het gesê op Mei 2, 2012
presies net so
Vetjan het gesê op Mei 2, 2012
kon nie uitloop nie
Vetjan het gesê op Mei 2, 2012
verder het hulle sommer self ‘n 10% “diensfooi” op die rekening gehef. bliksems!