Die Groot Komplot
Februarie 10, 2012 in Sonder kategorie
Hierdie organigram, wat ek natuurlik vanaf ‘n Amerikaanse webwerf afgetrek het, sal met enkele veranderinge perfek inpas by die gedagtegang van die komplot kenners hier op ons gawe litnet blogwerf.
Die Rooi gevaar is met ons. Die kommies ! Soos ons altyd vermoed het hier word dit op swart en wit bewys !!
Of altans, dis alles die donnerse kommuniste se skuld!!
maar wag, dit is net die misleidingsplan ! Heelonder sal ek met ‘n verdere openbaring kom.
Kyk eers na die organigram, een klein veranderinkie kan dalk wees om die Demokratiese party met die Demokratiese Alliansie te vervang.
Byvoorbeeld : In “Afrikaner Afrikaan” het Van Zyl Slabbert mos presies vertel hoe hulle by Soros geld gekry het.
Karl Heinrich Marx (5 May 1818 – 14 March 1883) was a German-Jewish philosopher, economist, sociologist, historian, journalist, and revolutionary socialist.
En nou volg die GROOT OPENBARING :
Sien dis eintlik die Jode wat agter alles sit, Karl was maar net hulle werktuig.
Ek wonder eintlik bietjie of ek ‘n disclaimer hier moet skryf, maar die fok weet, nadat ek Dana Snyman se rubriek in Die Burger vandag gelees het, moet ek maar. Hells bells buckets of blood.
Disclaimer:
Ek dryf die spot met die komplotters.
francoiswilliams het gesê op Februarie 10, 2012
Wit ameriakners en wit afrikaners is ewe siek bliksems…verrotte breine galore…dan si hulle nog boonop gotsdienstig ook…gaga!
Doubtingthomas het gesê op Februarie 10, 2012
Ingewikkeld.
🙂
johanpienaar het gesê op Februarie 10, 2012
Ha ha ha ha Petrus. Op Praag se webwerf was daar eenkeer ‘n artikel wat in diepte gewonder het watter soor kommunis ek is, ‘n Trotskis of Maois.
benvanbruggen het gesê op Februarie 10, 2012
Slim, nodige spot.
Adage het gesê op Februarie 10, 2012
Lol It’s nice when a plan comes together
avega het gesê op Februarie 10, 2012
Ek het al gewonder of ek ‘n sekere ‘conspiracy theorist’ hier se blogs moet gaan opdiep en die teorieë so aanmekaar probeer link, niemand weet naderhand meer wie’s nou weer aan wie se kant en wie’s in wie se sak nie 🙂 Maar een ding kon ek sover agterkom, Kissinger was ‘n baie besige man!
Neander het gesê op Februarie 10, 2012
Zuma, Marcus en Gordan het ‘n perskonferensie gereel vir more. Die Reserwe bank se mandaat gaan verander word.
Sela!
Unicorn007 het gesê op Februarie 10, 2012
En al die tyd is jy n Stalinis
johanpienaar het gesê op Februarie 10, 2012
Jis ek weet nie hoe hulle dogters gelyk het nie so ek kon nooit regtig besluit nie
francoiswilliams het gesê op Februarie 10, 2012
huh!! Het jy nie geseg dat jou familie seg dat OZ is soooo wonnelrik nie??? Nou wonner ek netw at soek jy in SA nog, KKK???
rosiemetdorings het gesê op Februarie 10, 2012
onthou nou dat een of ander generaal ons by die skool kom toespreek het daar doer in die 60er jare. sy woorde was : Daar sit nie ‘n kommunis agter elke bos nie, daar sit 2!
HeavyHenry het gesê op Februarie 10, 2012
Jy moes nie die disclaimer ingesit het nie.
Google bietjie poe’s law…
🙂
HeavyHenry het gesê op Februarie 10, 2012
Sun Yat Sen se dogters was nie net hot nie, hulle was slim!
maryke-anne het gesê op Februarie 10, 2012
Dit is net vir my vreemd dat die ou regering ons gewaarsku het teen kommunisme ens. En vandag heul ons regering juis met die teen wie ons gewaarsku was. Interesting times.
loudavisi het gesê op Februarie 10, 2012
HA!
loudavisi het gesê op Februarie 10, 2012
@ Ru:
BwhHhHhahahahiehiehie!
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
Ek het nie geweet jy was onlangs in Zimbabwe nie, vertel asb meer van wat jy alles daar gesien het.
oeps .. jy was nie daar nie was jy?
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
🙂
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
Heul? hulle IS die regering.
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
Haha
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
Hulle sit nou nie meer agter die bos nie, maar sommer in die parlement.
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
haai nee, ek sal nooit met die oosterse dametjies se pligte inmeng nie.
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
Dis nou ‘n ding, maar ek dink nogal Marcus en Gordhan weet wat hulle doen. Tyd sal leer.
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
Is hy ook op die diagram hierbo?
en die diagram het veroorsaak dat ek iets van Keynes geleer het wat Sampie ons nooit vertel het nie.
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
🙂
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
baie dankie
maryke-anne het gesê op Februarie 10, 2012
Ja hulle heul Petrus Pap. Hulle gee nie om dat ander ons land binnestroom en hulle ideologiee hier op ons kom afdwing nie. Hulle gee nie om dat Chinese wat so oorbevolk is net opsoek is na nog ‘n plek om af te pak nie. Ek mag dalk net ‘n pleb wees en nie die wêreld se kennis hê nie, maar duidelik gebeur presies dit waarteen die vorige regering was.
Maar ja, ons kan maar lag daaroor, grappies maak, neerhalend wees en ons skouers optrek, want per slot van rekening is ons maar net die mense wat die kak van die regering moet opvreet.
Soveel beloftes gemaak met sy rede gemaak gisteraand (soos sy belofte twee jaar terug van 500 000 werksgeleenthede wat hy sou skep – maar so twee weke terug, berig SABC 2 dat dit foutiewe beriggewing was) maar op geen manier gesê hoe hulle alles gaan dryf en van stapel gaan stuur nie.
Vreemd ook dat die danse gisteraand net die riel en ‘n indiese dans ingesluit het.
Maar ja, whatever jou gelukkig maak en jou vere streel.
maryke-anne het gesê op Februarie 10, 2012
En jy is?
johanpienaar het gesê op Februarie 10, 2012
Ha ha ha ha ha. Duidelik het jy nie die wêreld se kennis nie, meer so ‘n kleinerige voorstad sin.
johanpienaar het gesê op Februarie 10, 2012
Maryna al ooit daaraan gedink dat toe die Amerikaners en die Britte die Suid-Afrikaanse regering ondersteun het die ANC nie veel ander keuse gehad het as om in bondgenootskap met die kommuniste te tree nie?
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
In Zimbawe het ek olifante, wildehonde, leeus ens gesien.
As ek nou by die venster uitkyk sien ek die suiderkruis.
johanpienaar het gesê op Februarie 10, 2012
Ditto vir die IRA. Gerry Adams is soveel van ‘n kommunis as wat Adam Smith was. Ditto vir die Palestyne. Dis nie juis of hulle tot onlangs ‘n vriend in Amerika kon vind nie.
johanpienaar het gesê op Februarie 10, 2012
Maryke weet jy wat het met opponente van die vorige regering gebeur? Wat met mense gebeur het wat in die openbaar gekla het oor hulle die vorige regering se kak moet opvreet?
Hulle is dikwels vir die krokodille gevoer in opdrag van die regerende party.
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
Hel, ek weet almal van hule het dogters gehad, en Trotski se agterkleindogter is omtrent 57 en ‘n dokter in die VSA.
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
baie 🙂
Vetjan het gesê op Februarie 10, 2012
@ Maryke – Wie is die ‘ander” wat ons land binnestroom en presies watter ideologie is hulle besig om op ons af te dwing?
johanpienaar het gesê op Februarie 10, 2012
Maryke ek het nou net deur jou blog gescan. Het jy al ooit ‘n conspiravy theory ontmoet waarvan jy nie gehou het nie?
Vetjan het gesê op Februarie 11, 2012
danse ? wat?.. wou jy gehad het hulle moes disco, langarm of dalk volkspele gedans het?
Jy besef seker dat volkspele eintlik ook volksvreemd is?
met aplogie aan die Pelissiers
johanpienaar het gesê op Februarie 11, 2012
Die ander is almal wat anders is Petrus.
ons En Hulle, Ons En Hulle
hulle Braai Die Tjips Ons Kou Die Skille
rusland Se Missiele, Amerika Se Pille,
maties Teen Die Ikeys, Wp Teen Bloubulle
maar Benewens Ons Pupille Is Daar Baie Meer Verskille
tussen Ons En Hulle
– Koos Kombuis
avega het gesê op Februarie 11, 2012
Nee Kissinger is in amper elke pos wat die conspiracy theorist skryf.
Vetjan het gesê op Februarie 12, 2012
mandaat ? oeps en toe is dit maar net note met ander prentjies op
Neander het gesê op Februarie 12, 2012
Onbthou dis die RB wat die note uitreik, nie die regerende party nie.
Die karnallies se foefie het maar net gesorg dat die rand met 5% gedaal het.
Dit gaan ons kos.
johanpienaar het gesê op Februarie 12, 2012
Neander erken net jy was verkeerd. Die mandaat is nie verander nie en net n moroon sal beweer dat die kosmetiese verandering van die geldeenheid sy waarde laat daal het. Inteendeel gegee die statuur van Mandela sal die note nogal in aanvraag wees by buitelandse versamelaars wat selfs die rand minuskuul kan versterk. Groter vraag sien.
johanpienaar het gesê op Februarie 12, 2012
En dis ook tyd dat jy aan die sosiale en ekonomiese wetenskappe die respek gee wat jy vir die natuurwetenskappe eis.
Wanneer dit kom by menslike gedrag kan alles nie deur gene verklaar word nie. Soos jou implikasie van ‘n moordgene. Hoe verklaar jy dan gevalle waar een lid van ‘n identiese tweeling moord pleeg en die ander nie. Identiese tweelinge met verskillende persoonlikhede ens.
Neander het gesê op Februarie 12, 2012
Hierdie is my laaste kommentaar hier.
Ek het nog nooit die ‘nurture’ in die ‘nature’ ontken nie. Toets my.
Natuurlik tree identiese tweelinge nie dieselfde op nie. Ek het dit nog nooit verklaar nie.
Voorbeeld, die Russiese tweeling wat so hardloop, hulle kom uit een sel/eier uit, dieselfde opvoeding, afrigting, kos, ens, en tog wen die een meer wedrenne as die ander.
Kriminaliteit is ook ‘n genetiese eienskap.
Ek analiseer elke dissipline op sy eie, vir wat dit werd is.
Ekonomiese vooruitgang word deur vraag en aanbod op alle terreine bepaal, ook die bestuur van ‘n land, arbeid ens.
As onbesonne dinge aangevang word, word die prys betaal en dis gewoonlik die armes wat die meeste daaronder ly.
Sela!
Vetjan het gesê op Februarie 12, 2012
Ek sal nogal bly wees as die rand môre teen so 2nm steeds 5%(of meer) swakker is… maar helaas… dit gebeur gewoonlik nie op dae wat ek buitelandse geld moet omruil nie!
Neander het gesê op Februarie 12, 2012
Ek het nou net gekyk, hy het al klaar in oorsee-verhandeling met 2,4% herstel. Maar die eenheid het seergekry.
Die feit dat die geel en wit metale se pryse nie hier bepaal word nie, is ook ‘n dilemma.
Londen en New York is maar jittery.
Ons mark het Vrydag met aanvanklik net so 200 punte laer beweeg, maar toe 388 laer gesluit.
johanpienaar het gesê op Februarie 12, 2012
Kriminaliteit is nie ‘n genetiese eienskap nie. Tensy jy dink alle mense is kriminele. Weereens misken jy nurture.
As jy reg is dat kriminaliteit geneties is sou dit onmoontlik wees vir albei identiese tweelinge met dieselfde DNA om nie ‘n krimineel te wees nie. Ongelukkig is daar heelwat bewyse daarvan.
Jy is nie dom nie Neander, maar wanneer dit by rasse-kwessies kom ly jy aan ernstige confirmation bias.
CelesteDumas het gesê op Februarie 13, 2012
Nogal interessant dat SA se ekonomie die afgelope jare die sterkste was wat dit nog OOIT was!