Italiaanse passasierskepe

Januarie 30, 2012 in Sonder kategorie

Alhoewel Engeland op sy dag seker die grootste seevarende moondheid was, selfs nog in Winston Churchill se dae, het hy in sy later jare ‘n plesiervaart op ‘n Italiaanse skip onderneem.

Onthou dat die Tweede Wêreldoorlog nog vars in almal se geheue was.

Die Italiaanse koerantmanne wou by Churchill weet hoekom hy as voormalige Britse eerste minister ‘n Italiaanse skip sou verkies:

“There are three things I like about being on an Italian cruise ship” said Churchill. “First, their cuisine is unsurpassed. Second, their service is superb. And then, in time of emergency, there is none of this nonsense about women and children first.”

25 antwoorde op Italiaanse passasierskepe

  1. DaddyJ het gesê op Januarie 30, 2012

    Haha. Briljant!

  2. Ek was een dag lank, lank gelede op ‘n plesierboot en die Italiaanse kok het eers die vleis gekook voor hy ‘n Braai op die dek gehou het………….

  3. Adage het gesê op Januarie 30, 2012

    Lol.

    Hier is die snaaksste storie
    Father Massimo Donghi told his parishioners that he was heading off for a week of contemplation and prayer, but instead boarded the luxury liner at Civitavecchia, north of Rome, for a luxury cruise of Mediterranean ports.
    He was found out when his nephew, who was also on the cruise, posted assurances on Facebook that the priest had survived the disaster.

  4. He! he! Het hy regtig so gese?Hoe maak mens die kappie op die e?Kan iemand seblief help!

  5. Vetjan het gesê op Januarie 30, 2012

    Haha, hy wou seker maak die vleis het nie kieme in nie!!

  6. Vetjan het gesê op Januarie 30, 2012

    hy het seker baie gebid toe die skip sink!!

  7. Vetjan het gesê op Januarie 30, 2012

    dit is nogal die soort ding wat Churchhill sou sê.

  8. Vetjan het gesê op Januarie 30, 2012

    hy was nie op sy bek geval nie

  9. Vetjan het gesê op Januarie 30, 2012

    onthou hy het destyds ” the mighty apies” geswem toe hy uit die kerksaal ontsnap waar hulle hom gevange gehou het.

  10. TS het gesê op Januarie 30, 2012

    Behalwe hulle skepe is hulle darem goeie lovers ook

  11. lora2me het gesê op Januarie 30, 2012

    Ha-ha! Winston Churchill was nie regtig vreeslik beroemd vir sy “gentlemanliness” en “chivalry” nie, maar hy het beslis ‘n sin vir humor gehad.

  12. Aag nee Faansie.Ek kry dit nie reg nie!Jou les is te onduidelik!

  13. Ek glo jou! Op sy manier was hy nogal ‘n skerp waarnemer met droe humor!

  14. Vetjan het gesê op Januarie 30, 2012

    reg ja, hy beledig eintlik hier die Italianers.. maar dan weer .. hy is soort van reg 🙂

  15. Vetjan het gesê op Januarie 30, 2012

    o ja… ondervinding?

  16. Vetjan het gesê op Januarie 30, 2012

    jy druk “alt” en hou dit vas terwyl jy die 1, 3 en 6 tik.

  17. Ja, takt was definitief nie oom Winston se long suit nie…
    🙂

  18. Clearly the women and children thing is suited no Churchill, who said nothing when 27000 Boer women and children died in British camps, during what can be called nothing but the Boer holocaust.

  19. Vetjan het gesê op Januarie 30, 2012

    nee, was nie.

  20. Vetjan het gesê op Januarie 30, 2012

    Clueless, soos gewoonlik. Gaan doen jou navorsing.

  21. Dankie,sal probeer.

  22. Oor die afgelope 300 jaar is die sterftesyfers onder vrouens en kinders op Britse skepe wat vergaan het ter see, die hoogste van enige nasie, iets soos 80%…nog ‘n mite moer toe huh..

  23. Churchillw a s’n volslae fokken a ap…vet dik, wit bob-aap-chimp…so dom soos ‘n hoekpaal…maar hei, dis intelligent in die VK daai…

  24. Vetjan het gesê op Mei 19, 2012

    darem het hulle skepe gehad, anders as Vrystaters, wat nie eers weet wat ‘n fokken skip is nie.

  25. Vetjan het gesê op Mei 19, 2012

    wie gee om

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.