Vlieg Beijieng toe !
Januarie 16, 2012 in Sonder kategorie
Van 31 Januarie af kan jy met SAL reguit Peking toe vlieg.
Aldus ‘n e mail wat ek van SAL ontvang het, en jy kan dubble lugmyle op jou Voyager kaart ook verwerf.
So die wat wil kan China toe vlieg, en vir Francois oor nooi vir ‘n drankie, en ietsie om te eet. In ruil neem ek aan dat hy julle sal begelei om die naglewe te geniet… as’t ware ‘n kulturele gids.. en die wondere van Chinese teater, musiek ens aan julle bekend sal stel.
Francois sal nou ook makliker kan oor wip vir ‘n vinnige besoekie en gou saam met ons kom MOB.
Die Chinese sal nou baie lekker vir ons ook kan kom kuier en op safaris en jagtogte gaan.
Dink net aan die moontlikhede.. eg Suid Afrikaanse geregte van eksotiese wild diere vir die Chinese om te proe.
Ek wonder of die Dalai Lama nou vit Tutu se verkjaarsdag kan kom kuier.
O ja, ek is seker ons lugwaardinne gaan bietjie versigtiger wees as die wat die dwelms London toe gesmokkel het…
So daar is dit nou.
loudavisi het gesê op Januarie 16, 2012
Ek wil NOOIT soontoe gaan nie.
Dink net wat FW met ons blanke bloggers sal doen
Dink barfight..
; )
TS het gesê op Januarie 16, 2012
Van watter Francois praat jy? Die man wat hier rond hang?
Vetjan het gesê op Januarie 16, 2012
Ons man in China wat so gereeld van daar af verslag doen.
Vetjan het gesê op Januarie 16, 2012
nee man, Francois is okay, hy is ‘n lover nie ‘n faaiter nie.
TS het gesê op Januarie 16, 2012
Ons sal jou moet knyp tot jou oë op skrefies trek dat jy kan inpas… en so9 bietjie geel quick tan kan die ding doen dat jy nie te blank vir FRanscois is nie
monicahaddad het gesê op Januarie 16, 2012
Miskien eendag as die perde horings kry…..
avega het gesê op Januarie 16, 2012
Seker teen twee maal die prys van Emirates of Cathay Pacific, met twee maal swakker diens.
eros01 het gesê op Januarie 16, 2012
Makliker om vir n paar renosters te kom kuier. xR
raymond 2009 het gesê op Januarie 16, 2012
Daai foto waar hy so dronk op die toil.. sit met sy eenoog toe het my laat verstaan wat die term :In die land van die blindes is eenoog koning” n.a.v sy ekskapades met die skrefies ogies.
As die vliegtuig made in china is sal ek warrie.
Vetjan het gesê op Januarie 16, 2012
Gou gekyk : SAL R7294 direk geen stoppe.
Emirate : R 7734 , eers Dubai toe, 3 ure tussen vlugte dan verder.
Quatar R 7902, 4 ure tussen in in Doha.
Cathay Pacific : R 8079, 55 min in Hong Kong – bietjie “tight”
Singapore : R 10564 , 3ure in Singapore.
No contest.
Vetjan het gesê op Januarie 16, 2012
🙂
Vetjan het gesê op Januarie 16, 2012
shame , hy was bietjie dronk
Vetjan het gesê op Januarie 16, 2012
So dink jy nie FW sal lekker kuier in die Boland nie?
Vetjan het gesê op Januarie 16, 2012
Het jy darem al internasionaal gevlieg met SAL?
Vetjan het gesê op Januarie 16, 2012
Tina, ek beoog nie om een van sy girlfriends te wees nie, so my vel pigmentasie behoort darem okay te wees 🙂
avega het gesê op Januarie 16, 2012
Moet vir jou eerlik sê dis die eerste maal wat ek ‘n Emirates vlug goedkoper as SAA sien. Het jy die fine print gelees? 🙂 Maar dis goeie nuus.
Vetjan het gesê op Januarie 16, 2012
seker andersom, SAL is op vandag se steekproef goedkoper. Ek worry nie oor die fine print nie want daar is nie ‘n stopover nie, en as die vliegtuig val maak die fine print anyway nie saak nie 🙂
erikavz het gesê op Januarie 16, 2012
Julle moet net nie Afrikaans praat nie want dan lieg jy
Doubtingthomas het gesê op Januarie 17, 2012
Dink ek sal maar “pass….”
🙂
loudavisi het gesê op Januarie 17, 2012
MK: Ek sien die drillerige papsak!
😀
loudavisi het gesê op Januarie 17, 2012
PP: So, hy fight net met sy bek!
Ah, ok..
Petronell het gesê op Januarie 17, 2012
hahaa…..!