My gunsteling blogger
Desember 21, 2011 in Sonder kategorie
Vandag het ek my gunsteling blogger afgeneem terwyl ek iewers heen geloop het om nog meer whisky te gaan koop.
Hier is sy foto.
Hy stuur groete vir julle almal.
Die foto is geneem kort nadat hy van sy fiets af gebliksem het.
© Petrus Pap – ja ek is ‘n regte persoon en as iemand my foto copy dan gaan julle ©@©
Adage het gesê op Desember 21, 2011
loudavisi het gesê op Desember 21, 2011
😀
TS het gesê op Desember 21, 2011
mooi oom…
Twaksak het gesê op Desember 21, 2011
Mooi man!
Papegaaislaai het gesê op Desember 21, 2011
Far out maaaaan…
Adage het gesê op Desember 21, 2011
Hy lyk darem nie te ernstig beseer nie, drank laat jou ontspan, dan val jy nie so seer nie want val sal jy val
🙂
Wat het van die kommentaar geword?
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
dis ‘n vreeslike virus op jou rekenaar
monicahaddad het gesê op Desember 21, 2011
“Aag my bra, maar ek voel lekker”
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
sy boom ja
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
papegaai slaai 🙂
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
stop van myne
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
pragtig
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
hahaha… nee maar party is op dieselfde plak as ons vriend op die foto
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
🙂
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
liewe genugtig Adage, jou rekenaar is vol kinkels
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
baie lekker ja
Adage het gesê op Desember 21, 2011
Dammit PP dis asof ek hier in invisible bleddie ink skryf
ek sien NIKS miskien moet ek nou ook begin drink
frikve het gesê op Desember 21, 2011
Wat ‘n mooi foto! Reefer heaven! Cannabis Glory! Boom Stoom!
avega het gesê op Desember 21, 2011
Vir een of ander rede lyk jy nie soos ek my voorgestel het nie.
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
nee, man dis ‘n foto van my gunsteling blogger. dis nie ‘n self portret nie
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
dit is een van 2 dinge, of jou rekenaar is stukkend.. of jy het te lank by my gunsteling blogger gekuier
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
mooi baie mooi
avega het gesê op Desember 21, 2011
Mens weet nooit.
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
hier is ‘n geheim… Maryna het vandag vir Bruggie ontroon en sodoende die gesogte prys gewen .. ek weet die foto wys ‘n man… maar dis net ‘n delusie
Adage het gesê op Desember 21, 2011
nee [email protected] wat te erg is is te erg!
Ek is seker dis ‘n donnerse conspiracy!
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
Dit is !!!.
die geld mag is agter die hele komplot !
Nou sal jy ook verstaan dat Maryna my gunsteling blogger is wat die hele komplot onthul het na haar besoek aan die botaniese tuin in die foto hierbo
Adage het gesê op Desember 21, 2011
Ag nee f*k man dis nou net te erg
Vetjan het gesê op Desember 21, 2011
wat is te erg?
palamino het gesê op Desember 22, 2011
hy lyk tres jollie!
francoiswilliams het gesê op Januarie 8, 2012
Iewers in NZ of kanada…
Vetjan het gesê op Januarie 8, 2012
waar dit is is nie belangrik nie.
die skrywer van die mees “gerookte” blog kry die prys.
en dis jy ou pêl.
die mees delusionele inskrywing van die week.