My gunsteling blogger

Desember 21, 2011 in Sonder kategorie

Vandag het ek my gunsteling blogger afgeneem terwyl ek iewers heen geloop het om nog meer whisky te gaan koop.

Hier is sy foto.

Hy stuur groete vir julle almal.

Die foto is geneem kort nadat hy van sy fiets af gebliksem het.

babba

© Petrus Pap – ja ek is ‘n regte persoon en as iemand my foto copy dan gaan julle ©@©

31 antwoorde op My gunsteling blogger

  1. TS het gesê op Desember 21, 2011

    mooi oom…

  2. Twaksak het gesê op Desember 21, 2011

    Mooi man!

  3. Far out maaaaan…

  4. Adage het gesê op Desember 21, 2011

    Hy lyk darem nie te ernstig beseer nie, drank laat jou ontspan, dan val jy nie so seer nie want val sal jy val
    🙂
    Wat het van die kommentaar geword?

  5. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    dis ‘n vreeslike virus op jou rekenaar

  6. “Aag my bra, maar ek voel lekker”

  7. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    sy boom ja

  8. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    papegaai slaai 🙂

  9. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    stop van myne

  10. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    pragtig

  11. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    hahaha… nee maar party is op dieselfde plak as ons vriend op die foto

  12. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    🙂

  13. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    liewe genugtig Adage, jou rekenaar is vol kinkels

  14. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    baie lekker ja

  15. Adage het gesê op Desember 21, 2011

    Dammit PP dis asof ek hier in invisible bleddie ink skryf
    ek sien NIKS miskien moet ek nou ook begin drink

  16. frikve het gesê op Desember 21, 2011

    Wat ‘n mooi foto! Reefer heaven! Cannabis Glory! Boom Stoom!

  17. avega het gesê op Desember 21, 2011

    Vir een of ander rede lyk jy nie soos ek my voorgestel het nie.

  18. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    nee, man dis ‘n foto van my gunsteling blogger. dis nie ‘n self portret nie

  19. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    dit is een van 2 dinge, of jou rekenaar is stukkend.. of jy het te lank by my gunsteling blogger gekuier

  20. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    mooi baie mooi

  21. avega het gesê op Desember 21, 2011

    Mens weet nooit.

  22. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    hier is ‘n geheim… Maryna het vandag vir Bruggie ontroon en sodoende die gesogte prys gewen .. ek weet die foto wys ‘n man… maar dis net ‘n delusie

  23. Adage het gesê op Desember 21, 2011

    nee [email protected] wat te erg is is te erg!
    Ek is seker dis ‘n donnerse conspiracy!

  24. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    Dit is !!!.

    die geld mag is agter die hele komplot !

    Nou sal jy ook verstaan dat Maryna my gunsteling blogger is wat die hele komplot onthul het na haar besoek aan die botaniese tuin in die foto hierbo

  25. Adage het gesê op Desember 21, 2011

    Ag nee f*k man dis nou net te erg

  26. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    wat is te erg?

  27. hy lyk tres jollie!

  28. Iewers in NZ of kanada…

  29. Vetjan het gesê op Januarie 8, 2012

    waar dit is is nie belangrik nie.

    die skrywer van die mees “gerookte” blog kry die prys.

    en dis jy ou pêl.

    die mees delusionele inskrywing van die week.

Los ’n antwoord vir Adage. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.