Die Goeie Nuus !!!

Desember 10, 2011 in Sonder kategorie

Te midde van al die sware tydings waarvan ons verneem…

en my telkens na meer en meer drank laat gryp, en amper so goed soos die goeie nuus uit ‘n lidland van die EU … dat ek teen middel Januarie 3 liter van die beste pruim mampoer in ontvangs sal kan neem, gebring deur nie minder as 3 koeriers nie. Logies eintlik. Elkeen bring ‘n liter.

dit behoort my deur te sien deur die donker dae wat gaan volg as die pole omdop in 2012, en die nuwe fuhrer sy stormtroepe uit Duitsland gaan stuur om Afrika weer uit te sorteer en al daai. Alles dinge wat ek al gesaghebbend hier van verneem het op hierdie einste blogwerf… nevermaaind op die interwebs daarbuite.

MAAR… dis nog nie al nie

Daar is pas weer ‘n verstommende uitvinding aan die wêreld bekend gestel.

‘n Nuwe wonderkuur.

Kyk net hier onder, maar hou asseblief in gedagte dat my persoonlike raat en remedie al jare lank disprins en swart koffie is… o ja en Rennies  teen sooibrand.

Ek wonder of die bliksems vir my enige royalties gaan betaal …

We have created the ultimate

hangover cure

in a pill

(just in time for Christmas),

claim U.S scientists

  • First remedy of its kind
  • Combination of aspirin and caffeine eradicates all symptoms in just 15 minutes
  • Designed by ex-financier with no pharmaceutical background
  • More effective than other products on the market

Alcohol-induced hangovers will be a thing of the past thanks to a new over-the-counter remedy say U.S. scientists.

A single dose of Blowfish can eradicate all symptoms sparked by a night of heavy drinking, such as nausea, vomiting and fatigue, in just 15 minutes.

Hailed as a miracle cure by its maker, the pill which contains 500 milligrams of aspirin, 60 milligrams of caffeine and an antacid to soothe upset stomachs – is already available online.

Read more: http://www.dailymail.co.uk/health/article-2071620/Blowfish-hangover-pill-We-created-ultimate-cure-just-time-Christmas.html#ixzz1g9BQ2OzW

18 antwoorde op Die Goeie Nuus !!!

  1. Wat sal ons sonder jou doen om ons mooi in die middel van die pad te hou?

  2. Vetjan het gesê op Desember 10, 2011

    ek weet nie, maar onthou ek gaan die mampoer baie streng rantsoeneer

  3. TS het gesê op Desember 10, 2011

    O tyd… jy sal ‘n blogskrywer moet aanstel voor daai mampoer begin trek

  4. Mampoer en kreef klink vir my na ‘n wenner waar die rantsoene by die venster gaan uitvlieg….

  5. Twee comprals afgesluk met ‘n bietjie coke red my van vele hangore…
    😀

    Ek gaan kom kyk of jy by jou begroting van die pruim mampoer hou..

  6. I thought blowfish was something else, Japan comes to mind. Enjoy the mampoer shots, live is too short for rations…

  7. Pruim mampoer – klink potent…
    🙂

  8. Vetjan het gesê op Desember 11, 2011

    7% meer alkohol as klippies

  9. Vetjan het gesê op Desember 11, 2011

    agreed thanks

  10. Vetjan het gesê op Desember 11, 2011

    Jy moet, en die comprals en coke klink ook omtrent reg

  11. Vetjan het gesê op Desember 11, 2011

    toemaar, na die disprins en die koffie is ek weer piekfyn

  12. Vetjan het gesê op Desember 11, 2011

    Ek verstaan Langenhoven het sy beste goed geskryf na ‘n paar doppe ….

  13. Vetjan het gesê op Desember 11, 2011

    Ek het al laas maand vir my een van daai jassies gekoop… ‘n blou een met rooi strepe op

  14. Vetjan het gesê op Desember 11, 2011

    dis waar

  15. Vetjan het gesê op Desember 11, 2011

    my verkoue is besig om wonderbaarlik op te klaar, en ek gaan eersdaags begin krewe vang …..

  16. Ek sal dit maar ‘n mis gee.

  17. Adage het gesê op Desember 21, 2011

    Hoekom kan mens nie kommentaar op jou nuutste blog los nie?
    Of…..

  18. Vetjan het gesê op Desember 21, 2011

    ek weet nie, ek dink die stelsel is seker nie lekker nie

Los ’n antwoord vir Blikskottel. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.