Wie het watter grond?

Mei 25, 2011 in Sonder kategorie

Ek het dit nie dadelik besef nie, maar die blikbreintjie was gestel op “kortste pad”.

So ry ek toe van die lughawe af die Oos Rand in. Boksburg, fokken Brakpan, Springs, Leandra, Kinross, Secunda, Bethal, en van ver af sien ek iets wat lyk na Sol se nuutste paleis van ‘n hotel. Baie indrukwekkend, ‘n replika van die “palace” by Sun City. Kon net nie verstaan wat Sol noop om so helse plek op die buitewyke van Ermelo langs die plakkershutte te bou nie. Dag toe nee, dis seker ‘n ryk sjeg van Saudi Arabië wat weer op ‘n sending was, en om een of ander rede ‘n Mekka in Ermelo wil bou. Die konstruksie bord buite die bouperseel sê toe dit is die nuwe munisipale kantore.

Ermelo mag dalk paaie vol slaggate hê, en die peepils mag dalk dienste en behuisingstekorte beleef, maar as hulle nie te koud kry nie, kan hulle maar rustig slaap, hulle verkose munisipale raadslede het die nuutste en beste kantore ter wêreld. Of was dit nou Bethal waar die munisipale kantore gebou word? Same diffs .

Ek dwaal nou eintlik van my eintlike onderwerp af, maar op ‘n manier is dit tog verwant.

So stoom ek to voort deur Amsterdam na Piet Retief toe, die padwerke word meer en so ook die slaggate. In die skemermis jaag ek in ‘n trop beeste in, en broadside so skuins tussen hulle deur tot ek een so ligte stampie op sy gat gee dat hy sommer meters wegspring.

Watter boer se hele trop beeste staan sommer in die aand in die middel van die pad ? Die R 65 wat nogal besig is omdat so baie groot vragmotors dit gebruik om die padwerke op die N2 te vermy.

Tussen Piet Retief en Pongola staan mens gewoonlik langer as ‘n uur by al die stop – ry bordjies waar hulle aan die pad werk.

Al die boere daar rond woon in sulke ronde huisies met grasdakke.

Okay dan ry jy deur die suikerriet plantasies, geniet die uitsig oor die Pongolapoortdam soos jy die berg uitry Jozini toe. Jy ry deur die Ngwavuma gebied deur na Manguzi toe. Geen twyfel oor wie al die grond hier rond besit nie. Derduisende boere.

Gaan oor die grens Ponta toe, waar ek 2 dae kamp, en vir Blommekind kry.

Nou ry ons weer Durbs toe.

Van Kosibaai tot by Mbazwana, en toe nog omtrent ‘n uur tot by Hluhluwe. Raai wie se beeste loop in die pad, en wie boer op die honderde lappies grond soos ons ry?

Na ‘n Durbs kuier is dit weer suid. Tussen Kingsburgh en Umkomaas is Umgababa. Kilometers krotte op die seefront. Ons ry die ou Suidkuspad. Aan oor die brug by Port Edward, op die R61, Bizana, Flagstaff, Lusikisiki , Port St Johns. Sover as wat die oog kan sien in ENIGE rigting is die hele land met strooise gespikkel.. en beeste in die pad… en lappies grond… en op te veel plekke HEWIGE erosie.

Toe weer Port St Johns na Umtata, Oos London, Port Alfred.. dieselfde storie, beeste in die pad, lappies grond, strooise.

Nog van die peepil se grond.

Wanneer Mantashe, Me Joemat-Petterson ( ons geagte Minister van Landbou), en die mal keffer allethande uitsprake maak wonder ek wanneer  Agriforum of mense soos Dr Lourie Bosman vir ons die ware prentjie kan gee oor wie in besit of beheer is van watter goeie landbougrond.

‘n Plaas van 100 000 hektaar in die Hantam kan geensins eers vergelyk word met ‘n plaas van 100 hektaar in die omgewing van sê maar Port St Johns nie, maar nou ja, mens kan nie effektief boer op 100 lappies van ‘n halwe hektaar nie.

Dit is hoogtyd die regte feite op die tafel geplaas word.  Waar de fok is Mulder? Die sogenaamde adjunk Minister van Lanbou.

Ek is moeg van die Mantashe ( hy het mos self ‘n plaas in die Oos Kaap) en sy mal keffer se smoke en mirrors act.

11 antwoorde op Wie het watter grond?

  1. Ek wonder hoe lyk Mantashe se plaas? Sidder om te dink, maar met al sy “hulpbronne” kan dit, for all we know, ‘n spog-affêre wees.
    Maar mens mag mos niks sê of skryf oor “opkomende boere” nie want dis mos po-fokken-lities inkorrek.By the way, jy het seker nie een enkele dubbelverdieping stroois gesien nie?
    🙂

  2. monicahaddad het gesê op Mei 25, 2011

    Kan jy dink hoe sou dit gelyk het as daar nie aids was nie!

  3. Vetjan het gesê op Mei 25, 2011

    Die Aids impak op bevolkingsaanwas is ‘n mite – omdat werklike besmettingssyfers baie laer is as die syfers wat so maklik vertel word as die waarheid, en tweedens omdat die mense eers siek word 4 – 7 jaar NA besmetting, en dan alreeds 4 of 5 kinders gehad het.

  4. Vetjan het gesê op Mei 25, 2011

    Lekker bike trip!

    Snaaks dat die munisipale paleis onder die verkiesingsradar deur geglip het.

  5. Vetjan het gesê op Mei 25, 2011

    Miskien kan die Landbouweekblad ‘n artikel doen oor Mantashe en sy plaas… of miskien Die Beeld.

  6. Krokodilla het gesê op Mei 25, 2011

    Ek het ook vanoggend gedink ek is moeg van die mentaliteit van entitlement en die gebrek aan geintegreerde beleidsbesluite tussen verskillende departemente sodat daar geen sinvolle voedselverbouing of grondbenutting en ook nie behoorlike opleiding en wat wat wat ook nog is nie.

    Mens kan ook net soveel vat en verstaan en dan gooi jy ook maar die hande in die lug en ek voel ek het meer as my deel begrip al begryp. Ek is nou gatvol vir die gebrek aan logika waarmee ALLES van owerheidsweë aangepak word. Ek is ook gatvol vir AL die prominente politieke individue wat vir al die kak verantwoordelik is se goewerment-goewerment spelery.

  7. raymond 2009 het gesê op Mei 25, 2011

    Goeie inskrywing.

  8. Geitjie1 het gesê op Mei 25, 2011

    Jy’t deur my valley gery, moes koffie of ‘n wyntjie gedrink het……………..

  9. Vetjan het gesê op Mei 25, 2011

    aluta continua

  10. Vetjan het gesê op Mei 25, 2011

    Hey Geitjie, waar is jou valley?

  11. Vetjan het gesê op Mei 25, 2011

    dankie Raymond

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.