STRAB

Mei 25, 2011 in Sonder kategorie

Wat kan ek sê?

Hier is ‘n yskoue front aan die kom.

Die Kaap het die reën nodig, maar nouja julle weet hoe dit is.

Piet-hulle sal nie reg kan speel sonder die regte soort gehoor nie, en die weer daar gaan die naweek baie beter wees as hier.

here we go again

2 antwoorde op STRAB

  1. Berwick het gesê op Mei 25, 2011

    Geniet.

  2. Dis blessed koud hier in Gauteng…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.