Een dag in die Wilde Weste

Mei 20, 2011 in Sonder kategorie

Aangesien dit Vrydagmiddag is, en aangesien die Stormers vandag teen alle verwagtinge die Blues gewen het, en aangesien almal se Vrydagaand jolifikasies netnou gaan begin, verskaf ek hier ‘n paar fotos wat ek op my reise na die wilde weste bekom het.

Die pofadder het klaarblyklik sitotoksiese gif en word beskou as ‘n redelike “pikkerige” slang.

 

 

bar

 

Die Bar op de Aar

 

slang

 

Ai, kan ek ook maar na jou troeteldiertjie kyk?

 

Is hy nie dalk lus vir bietjie coke nie?

 

 

slang3

 

“Nee, mammie, ek drink net gou’n dop saam met die ouens.”

 

* Names and places have been changed to protect innocent people involved en die fotos is ou argief fotos okay !”

 

en ek het dit nie afgeneem nie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

5 antwoorde op Een dag in die Wilde Weste

  1. loudavisi het gesê op Mei 20, 2011

    Geeeez!
    Ril ek nou..

  2. Blikskottel het gesê op Mei 20, 2011

    Sjoe, daarso sal ek liefs wegbly…

  3. Vetjan het gesê op Mei 20, 2011

    🙂

    geniet die naweek.

  4. Vetjan het gesê op Mei 20, 2011

    dit kan soms wild raak op hierdie plek

  5. Vetjan het gesê op Mei 20, 2011

    Ek ook, hierdie een het, na wat ek verneem, ‘n baie vriendelike karakter gehad.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.