Red die muskiete

Mei 2, 2011 in Sonder kategorie

Alle Bhoediste sal vanaand baie trots op my wees, want ek het my bene vol Tabard gesmeer om die muskiete van alkoholvergiftiging te probeer red.. maar dit help nie… hulle wil nie ophou nie.

3 antwoorde op Red die muskiete

  1. Immuun teen Tabard…
    🙂

  2. loudavisi het gesê op Mei 3, 2011

    Goeie een, Petrus!
    😀

  3. Vetjan het gesê op Mei 3, 2011

    Hou die drinkgoedjies buite sig, en moenie die diere met bierbottels gooi nie, dan het jy nie worries nie.

    Maar ek is nie meer in die KNP nie, maar heelwat verder noordwes.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.