Hiert jou Rinkhals

November 18, 2010 in Sonder kategorie

Hierdie is die gewone rinkhals (Hemachatus haemachatus), en is nie die nare Mfezi, die Mosambiekse rinkhals (Naja mossambica) nie .

So hy is nie so verskriklik erg giftig nie, maar nou ja, vanoggend het my ou maat Andre die slangetjie hier aangebring

rinkhals

 

Daar is alweer ‘n slang in die gras

andre en die slang

Dis maar ‘n klein ou slangetjie sien.

 

 

r2

 

 

Hy is so mooi hy kry sommer ‘n soentjie

23 antwoorde op Hiert jou Rinkhals

  1. F*k hoe laat jy my ril. Wat bedoel jy nie so giftig nie? Hulle het verlede week op RSG gepraat oor rinkhalse in die Kaap, daar’s gedink hulle het daar uitgesterf. Nou vra hulle (ek kon nie onthou wie nie) dat ‘sightings’ van rinkhalse in die Kaap aangemeld word.

  2. Gepraat van slange, hulle krioel hier by ons vanjaar, ek wonder hoekom, kan dit wees omdat ons die minste reën in honderd jaar gehad het? en dan praat ek van kobra’s

  3. jannel1 het gesê op November 18, 2010

    Catch one and ask him!

  4. jannel1 het gesê op November 18, 2010

    Die enigste slang wat ek vertrou (oukei ook nie altyd nie) is my eie!

    Goed om jou weer vir ‘n slag raak te lees!

  5. UNPOCO het gesê op November 18, 2010

    Andrè is ‘n dapper man om Rinkhalse te wil soen.

  6. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    Wikipedia

    The Rinkhals also called the Ringhals or Ring-necked Spitting Cobra (Hemachatus haemachatus) is a venomous elapid species found in parts of southern Africa. It is not a true cobra in that it is monotypic and does not belong in the genus Naja, but is closely related and is considered to be one of the true spitting cobras.[1].

  7. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    Ek dink hulle het seker verwys na die Kaapse metropool, en ek bly so 2 ure weg van die stad af.

    Nietemin, hier, veral by Baardskeerdersbos is fokken baie van hulle.

  8. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    Nee Monica, ek dink daar is ‘n klomp faktore wat ‘n rol speel, insluitende byvoorbeeld meer mense wat gaan stap. Hoe mer mense stap in die veld , hoe meer sal daar rapporte inkom van dit of dat gesien.. ek spekuleer nou maar net.

  9. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    Haha thanks jan

  10. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    Hierdie spesifieke enetjie is glad nie aggresief nie.

  11. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    ja, en hy byt nie vreeslik nie.

  12. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    hy is pragtig 😉

  13. Nou ry hulle in stad toe.

  14. zephur het gesê op November 19, 2010

    Nee hou verby ek en slang se kind sit nie om dieselfde vuur nie

  15. Vetjan het gesê op November 20, 2010

    dis waar

  16. Eeeeeeeeeeekkkkk! 🙂

  17. Grant het gesê op Desember 4, 2012

    What you do with your own snakes is your own issue but to show this carelessness so openly is irresponsible. What happens if a youngster sees these pictures and tries to copy you an gets bitten on the hand or worse in the face??

    • Then he gets nominated for a Darwin award or a near miss if he survives.

      Since its likely that you are not familiar with Darwin awards : its a special award that gets given to people that does humankind a favor by removing themselves from the gene pool.

      overgesetsynde : dom mense moet swaarkry

      derdens : dis nie my slang nie, dis nie ek op die foto nie, en ek sal fotos neem wat ek wil.

      Okay ?

      so fokof nou dom doos

  18. Linda het gesê op Februarie 12, 2013

    Het al 4 groot rinkhals in my kombuis gehad. Sondag oggend was daar ‘n baba rinkhals in die kombuis en ons het hom dood gemaak. Kan nie met slange saamleef nie, daar is te veel van hulle op ons plot

  19. Grant het gesê op Oktober 8, 2013

    Daar in rinkhalse in die Kaap. En hulle is gevaarlik! Ek so nooit ‘n kaans soos dit vat nie!

    Meer or die rinkhals in die Kaap hierso

    http://www.capesnakeconservation.com/rinkhals/

  20. Grant het gesê op Oktober 8, 2013

    Very hostile there. If it’s not you in the picture then relax. The comments were directed at that man
    buh-dee!

  21. You should actually *** READ**** the blog entry instead of only look at the pictures Grant.

    You decided to give a sermon on my blog based on your wrong assumption because you did not bother to READ the blog.

    I do not tolerate fools gladly, especially not on my blog.

    dom mense moet nog steeds swaarkry

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.