Ngwenya

November 17, 2010 in Sonder kategorie

Joune Krok, check die tanne

By Matusadona op die Kariba

12 antwoorde op Ngwenya

  1. Van snoek na krokodil dis nogals ‘n sprong wat jy gemaak het. Bly jy is terug in een stuk…..

  2. TS het gesê op November 18, 2010

    wow…

  3. Okk bekend as ‘n “Plathond”. Dis nou die een dierasie waarmee ek niks te doen wil he nie. (Alhoewel ek hom al geeet het!)

  4. immers is jy ‘n jonger weergawe as die foto. hehhehehe

  5. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    😉

  6. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    Sê hom ja 🙂

  7. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    Hi Monica, ja darem.

  8. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    groot ne

  9. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    daar is baie van hulle in daai omgewing.

  10. Vetjan het gesê op November 18, 2010

    Daar is mos ‘n krkodilplaas wat hulle teel.

  11. Rerig ‘n mooi foto!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.