Die Australiërs is miskien reg oor narre en so voorts

Julie 23, 2010 in Sonder kategorie

“I’m a God-given talent, I’m the best I can ever be. So what you think doesn’t bother me. I know what I am and I don’t give a damn.”

“I won’t change my style, if I change my style I will change Peter de Villiers, and then I would have to tell God that he made a mistake when he made me,”

“The way things are going right now, in a few year’s time these guys won’t need a coach”

 “Ja, you know, these guys, they can play on the moon.”


“Ja, you know, if you want to run with the big dogs you have to lift your leg.”

“There’s little difference between winning and losing, except you feel better after winning.”


“If you look at the Bible and see how Joseph got out of the pit and ended up in the palace, but between the pit and the palace there was a moerse lot of kak.”


“If we are going on like this, why don’t we go to the nearest ballet shop, get some tutus and get a dancing shop going? There will be no eye-gouging, no tackling, no nothing and we will enjoy it.”


“What I learned in South Africa is, if you take your car to a garage and the owner is black or a black man, and they mess it up, you never go back to that garage.  If the owner is white, you say ag, sorry, they made a mistake and you go back again. This is how some people live their lives in this country.”

“If we want to eye-gouge any Lions we will go down to the bushveld like we do and eye- gouge them there.”

‘n Mens kan nie met die Australiërs stry nie, die man se sêgoed is skreeusnaaks.

Of Meneer Snor nou met ‘n ander man se kalwers ploeg of nie, hy is loshande die snaakste Springbok afrigter ooit, en ten minste het hy nie grootskaalse veranderinge aangebring aan ‘n voormalige wenspan nie.

Genadiglik het ons darem nou ‘n ordentlike skakelpaar vir die wedstryd môre.

Eintlik is die situasie nie so beroerd nie, dink bietjie terug.

Rudolph Staaldraad Streauli was loshande die vrotste en onoselste Springbok afrigter ooit. Ook die mees humorlose en macho een.

Ek verstaan nie hoekom die Bok bestuur nou nie met die Ozzie media wil praat nie, hulle het oor niks gejok nie, en die sêgoed is daar vir die rekord.

Spanbestuur dop ‘n yslike toets, en fokus nou net nog MEER aandag op die sirkus.

11 antwoorde op Die Australiërs is miskien reg oor narre en so voorts

  1. zephur het gesê op Julie 23, 2010

    Al ‘n paar slae het hy bollie gepraat wat ‘n paar rugby kenners net laat kopskud…

  2. Vetjan het gesê op Julie 23, 2010

    Die reine waarheid kamma

  3. Vetjan het gesê op Julie 23, 2010

    die ander lag 🙂

  4. Vetjan het gesê op Julie 23, 2010

    wys jou net, ek het al heeltemal van Harry vergeet. Daar is ruimte vir ‘n nuwe debat, wie was die vrotsigste bok afrigter ooit.. Harry en Rudolph is albei op die kortlys.

  5. Hy is heeltemal ‘n gawe kêrel. En hy sal nog gawer wees as sy span weer kan begin wen…
    🙂

  6. bloukaap het gesê op Julie 23, 2010

    ai, oor 12 ure suig ek weer my bier deur ‘n strooitjie vir 80 min

  7. Vetjan het gesê op Julie 25, 2010

    soms moet jy seker op die strooitjie byt

  8. Vetjan het gesê op Julie 25, 2010

    ek het ook gehoop

  9. Vetjan het gesê op Julie 25, 2010

    john Smit lyk ook na ‘n baie gawe ou … maar nou ja, so piek die brander en dan breek die brander

  10. Vetjan het gesê op Julie 25, 2010

    Ek was nogal half lus om te doen, maar as ek dit doen sal ek te veel in depressie mode ingaan.

  11. Vetjan het gesê op Julie 25, 2010

    lol

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.