Mooi Stormers

April 10, 2010 in Sonder kategorie

Baie baie beter vandag.

Ek het geweet hulle gaan goed speel, maar vanoggend het hulle baie goed gespeel.

Om die Blues op Auckland te wen is ‘n uitstekende prestasie.

Ek wens Ricky Januarie wil ophou om die span rond te order, en konsentreer op die bal, nou het Duvenhage se enkel seer gekry.

Hoeplik gaan dit gou beter word. Andries Bekker was vandag briljant. Dit is ook lekker as Peter Grant alles oorskop.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.