Die wye wêreld in.

Februarie 12, 2010 in Sonder kategorie

Blommekind vlieg alweer die wye wêreld in. Ek het haar skaars gesien. Net so woerts warts weg is sy.

Verlede naweek het ons natuurlik dieselfde rockfees bygewoon, maar apartheid het geheers, en die spruite wou eintlik nie die outoppie te veel daar gesien het nie. Dit is nou maar hoe dit is, hulle was daar saam met hulle pêlle …. ek het al baie gewonder oor die disassosiasie verskynsel. 

Ek het dit jare gelede self toegepas. Wou nie gehad het ‘n ouer moet my reg voor die skool met die kar aflaai nie. Was nie cool nie. Daarom het verlede naweek op die musiek ens konsentreer, en nie Space Invader of Spy vs Spy gespeel nie. Liewer op die musiek konsentreer, dit was tog hoekom ek gegaan het. Kon tog nie help om te wonder nie, alhoewel ek eintlik die “vibe” verstaan.

Noudat sy vlieg, en eers weer oor maande gaan terug wees, kan mens nie anders as om te dink aan hoe tyd verbyvlieg nie.

Vyftien jaar gelede by ‘n soort vergadering het ‘n ouer man die vergadering vertel dat dit belangrik was “to take the time”, bestee die tyd met jou mense.

Dan is daar ‘n liedjie was soms by mens spook, Cat and the Cradle, geskryf deur Harry Chapin, en deur ‘n hele paar sangers ge”cover”. Guns N Roses se weergawe is vir my die mooiste, Cat Stevens s’n ook, maar ek plaas Harry Chapin self hier, en soos hy sê dit is “scary” om aan te dink. Blommekind het vandag hoeka vir my gesê ek moet verstaan, haar tyd was beperk.

Jaagduiwel kom môre kuier, maar deesdae dink ek nogal aan die woorde van die liedjie.

My child arrived just the other day
He came to the world in the usual way
But there were planes to catch and bills to pay
He learned to walk while I was away
And he was talkin’ ‘fore I knew it, and as he grew
He’d say “I’m gonna be like you dad
You know I’m gonna be like you”

And the cat’s in the cradle and the silver spoon
Little boy blue and the man on the moon
When you comin’ home dad?
I don’t know when, but we’ll get together then son
You know we’ll have a good time then

My son turned ten just the other day
He said, “Thanks for the ball, Dad, come on let’s play
Can you teach me to throw”, I said “Not today
I got a lot to do”, he said, “That’s ok”
And he walked away but his smile never dimmed
And said, “I’m gonna be like him, yeah
You know I’m gonna be like him”

And the cat’s in the cradle and the silver spoon
Little boy blue and the man on the moon
When you comin’ home son?
I don’t know when, but we’ll get together then son
You know we’ll have a good time then

Well, he came home from college just the other day
So much like a man I just had to say
“Son, I’m proud of you, can you sit for a while?”
He shook his head and said with a smile
“What I’d really like, Dad, is to borrow the car keys
See you later, can I have them please?”

And the cat’s in the cradle and the silver spoon
Little boy blue and the man on the moon
When you comin’ home son?
I don’t know when, but we’ll get together then son
You know we’ll have a good time then

I’ve long since retired, my son’s moved away
I called him up just the other day
I said, “I’d like to see you if you don’t mind”
He said, “I’d love to, Dad, if I can find the time
You see my new job’s a hassle and kids have the flu
But it’s sure nice talking to you, Dad
It’s been sure nice talking to you”

And as I hung up the phone it occurred to me
He’d grown up just like me
My boy was just like me

And the cat’s in the cradle and the silver spoon
Little boy blue and the man on the moon
When you comin’ home son?
I don’t know when, but we’ll get together then son
You know we’ll have a good time then

6 antwoorde op Die wye wêreld in.

  1. Vetjan het gesê op Februarie 12, 2010

    Die ironie is dat ek presies dieselfde gedoen het. Twee jaar diensplig en toe oorsee gewaai ……..

  2. Dieselfde hier!
    Wens ek kan die horlosie terugdraai.
    Wens ek het my beloftes nagekom.

    Ek wens ek wens ek wens
    Maar, helaas te laat!

  3. Vetjan het gesê op Februarie 16, 2010

    Jy is ‘n gelukkige man Flenters.

  4. Vetjan het gesê op Februarie 16, 2010

    Belangrik dat mens jou eie geselskap moet hê as jy by dieselfde gig is.

  5. Vetjan het gesê op Februarie 16, 2010

    is waar

  6. Vetjan het gesê op Februarie 16, 2010

    mens probeer maar wat jy kan

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.