Is Die Antwoord Zef?

Februarie 9, 2010 in Sonder kategorie

of is zef die antwoord ?

Hulle kook op die “interwebs”

Byvoorbeeld, Kurt Darren se Loslappie het na meer as ‘n jaar amper 34 000 hits op You Tube.

Zefside het na EEN maand amper 350 000 hits !

Ninja het na 3 weke of iets 500 000 hits !

Ek plaas hieronder ‘n Youtube videogreep, kompleet met witrot en daggaboom.

Wees gewaarsku, Die Antwoord vat nie prisoners nie, en draai nie doekies om nie.

Die Antwoord

Hulle videos het erge vuil taal op.

8 antwoorde op Is Die Antwoord Zef?

  1. ajhart het gesê op Februarie 9, 2010

    Dis die blonde veetjie (I hope that’s the right word for fairy) wat sing:

    “I’m your butterfly
    Be my samurai
    I need your protACtion
    I need your ProtACtion…” wat almal laat weer kyk 🙂

  2. Vetjan het gesê op Februarie 9, 2010

    dis sy ja

  3. ek is groot groot fan van daai zeffers

  4. Ek hou van hulle energie.

  5. Vetjan het gesê op Februarie 12, 2010

    ek ook

  6. Vetjan het gesê op Februarie 12, 2010

    hulle is nogal oorspronklik

  7. Vetjan het gesê op Februarie 12, 2010

    mmm daai chick is hot ek sê.

  8. Vetjan het gesê op Februarie 13, 2010

    Ek sê nêrens dat Die Antwoord goeie musiek maak nie, en waarsku teen erge vuil taal. Hulle is wel ‘n fenomeen. Joost se video het miskien 20 000 hits gekry, en daar was nog ‘n groter nuuskierigheid faktor. Die Ninja videogreep is nou al oor 800 000, gaan lees vandag se by. Dan sien jy Die Antwoord is van die VSA tot in die verre ooste nuus. mens hoef nie van hulle te hou nie, maar hulle tref die wêreld soos ‘n orkaan. Dit is die punt.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.