Die kamera is weer lewendig!

Februarie 8, 2010 in Sonder kategorie

Uiteindelik het ek my kamera weer lewendig gekry. Die fotos wat ek onder langs die rivier geneem het, het nie uitgekom nie.

Saterdag was dit vreeslik warm onder by die rivier, en al die mooi fotos van die kleurvolle anything that floats kompetisie, en  al die pret op die sandbank het misluk. Dit sluit in die aksiefotos van Willem Welsyn en die Sunrise Toffies. Heelwat van Vrydagaand se fotos het uitgekom, maar meeste het iets fout met die fokus, seer sekerlik die kamera of lens wat foutief is, maar hier is darem een van Dan Patlansky wat sy ding doen.

 

Dan’s the man !

 

 

Saterdag oggend voor die kamera in die water geval het, het hy darem weer reg gewerk.

 

 

Up the Creek

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.