“Busted”

Februarie 8, 2010 in Sonder kategorie

Gedink dis net by pool tafels waar hulle jou aandag aftrek, en jou konsentrasie elders fokus?

Gebeur selfs met playstation …

5 antwoorde op “Busted”

  1. nou vir wat dra sy haar clevege as sy met kinders speel?

    HA!

  2. Vetjan het gesê op Februarie 8, 2010

    Jy verstaan nie Lou :-), sy het mos eintlik by haar boyfriend gaan kuier, maar om hom te impress moes sy mos bietjie met die laaitie ook speel of so iets…..

  3. dis eintlik baie snaaks en so onskuldig

  4. Vetjan het gesê op Februarie 9, 2010

    🙂

  5. Inderdaad!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.