Travel in staail
November 13, 2009 in Sonder kategorie
Dit is eintlik verbasend wat moontlik is as mens nie altyd die kortpad vat nie, weg van die N1 en N2 af.
Ek laaik gruispaaie, veral op ‘n baaik.
Calitzdorp
Anderkant Sandvlakte
Nuwekloof
Rooihoek
Malgas
Swartbergpas
Stilbaai
nog Swartberg
Suid Afrika is die mooiste land in die wêreld.
karientjies het gesê op November 13, 2009
Dis nou in style …mooi fodies
eiewys-gekkigheid het gesê op November 13, 2009
Wel Petrus jou foto’s vertel dan dat SA die mooiste land is.
Ek moet vra was julle boude nie seer van al die gesit nie?
pinkpolkadot het gesê op November 13, 2009
Wonderlik…ek is nou sommer groen van jaloesie!!
Liani.Mare het gesê op November 13, 2009
Oe! Die motorfiets paadjies lyk lekker.
Berwick het gesê op November 13, 2009
Mooi foto’s!
linniezx10 het gesê op November 14, 2009
Absoluut Stunning PP. Pink Polka Dot het my na jou blog toe verwys.
Vetjan het gesê op November 14, 2009
dankie SeisoeneKind
Vetjan het gesê op November 14, 2009
Altwee 🙂
Vetjan het gesê op November 14, 2009
Baie gestop en bene gerek.
Vetjan het gesê op November 14, 2009
Dankie PPD !!
Vetjan het gesê op November 14, 2009
My oupagrootjies was kolonialers en het nie saam getrek nie, so ek weet nie presies waar ek rondloper gene vandaan gekry het nie.
Vetjan het gesê op November 14, 2009
Hulle is baie lekker Liani Mare !!
Vetjan het gesê op November 14, 2009
🙂
Vetjan het gesê op November 14, 2009
Vleier ! 🙂
Vetjan het gesê op November 14, 2009
Hi Linnie, joune ook gaan kyk. cheers
lisabeth het gesê op November 14, 2009
Baie mooi fotos. Ek hou van plekke waar ek ver kan sien.
pinkpolkadot het gesê op November 15, 2009
…ek het geweet dat jy dit sou geniet, Linnie!!
AntDottievanDotkom het gesê op November 17, 2009
Jy het reg voor my deur verbygery, en as jy my nou beter geken het sal ek jou vertel van Sandvlakte. Daai ‘anderkant Sandvlakte foto’ is by die verdoemende, hoogs berugte Smitskraaldrif in die Baviaanskloofberge geneem, waar heelwat motorfietse al die aftog geblaas het in daai diep gat reg in die pad. Baie mooi foto’s hoor! Jou foto’s vertel ‘n bie mooi storie oor die Karoo en SuidKaap, my wereld.
Vetjan het gesê op November 17, 2009
Hahaha .. natuurlik is jy reg AntieDottie, dit was by Smitskraaldrif, en dis ‘n tingerige vroutjie op die motorfiets, toemaar haar man is ‘n voormalige Europese enduro kampioen, en hy was trots op haar vertoning deur die drif. Jy bly in ‘n baie mooi wêreld, en kort voor lank ry ek weer voor jou deur verby.
Vetjan het gesê op November 17, 2009
Haai Therina, dankie hoor.
Vetjan het gesê op November 17, 2009
ek ook 🙂