Blogger se blok is ‘n bogger

Augustus 17, 2009 in Sonder kategorie

Ek beleef tans ietwat van ‘n blokkasie.

Ek is nie ‘n digter se gat nie, so ek kan nie rympies kom pos nie, en verkies ook gewoonlik om my eie fototjies hier te plak, maar ek het nie ‘n nuwe foto wat ek dink okei is nie.

Ander prentjies soos ou Che sinne sal ek plak as dit my prikkel, en een keer in ‘n skrikkeljaar sal ek ook ‘n videoclip oorweeg, maar ek kan nie eenvoudig op die web gaan surf en enige kak wat ek raaksien hier kom spoeg en plak nie.

En ek het nie nou veel van ‘n storie om te praat nie.

Miskien moet ek ‘n vet zol traai vir inspirasie !

11 antwoorde op Blogger se blok is ‘n bogger

  1. zephur het gesê op Augustus 17, 2009

    Gee kans die inspirasie kom terug of oorval ‘n mens sommer.

  2. Vetjan het gesê op Augustus 17, 2009

    hahaha.. hier in my ou dorpie teen die berg het hulle laasweek ‘n ou gebust dat sy ore tuit… die boere het sy kweekhuis ontdek nadat iemand hom gepimp het.

  3. Vetjan het gesê op Augustus 17, 2009

    ok, ek wag en kyk.

  4. Ek gebruik sommer my nlog as dagboek. Dan het elke dag om iets te skryf soos: Gister het ek vergeet om ‘n onderbroek te dra ens.

  5. He,he Petrus inspirasie kom gewoonlik onverwags, glo my. Myne is gewoonlik as ek goed deur die slaap is en die brein praat en stuur mors-kode deur tot ek reageer…

  6. Nou ja, jy wil mos nie op McGregor kom fotos neem nie, ek het vanoggend oppad Robrtson toe seker 10 goed gesien wat stunning fotos sou maak……

  7. Berwick het gesê op Augustus 17, 2009

    Ek beleef ook ‘n blogkasie.

  8. Vetjan het gesê op Augustus 17, 2009

    Nee hel,Buks, dink aan jou lesers !

  9. Vetjan het gesê op Augustus 17, 2009

    Dis soos jy daar sê.

  10. Vetjan het gesê op Augustus 17, 2009

    Monica, ek kom beslis, en het al klaar leë botteltjies opgegaar vir die olyf olie waarvan ek hoor. Ek het nog net 18 dae van rondhol soos ‘n afkop hoender oor , en dan chill ek vir 2 weke.. en McGregor is op die agenda !

  11. Vetjan het gesê op Augustus 17, 2009

    miskien het lettersmash dit veroorsaak

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.