Che Guevara

Augustus 15, 2009 in Sonder kategorie

Che Guevara

Die klassieke foto van Che Guevara.

Alberto Korda het hierdie ikoniese foto van ‘n 31 jarige Guevara geneem. Omdat Korda ‘n kommunis en ondersteuner was van die Kubaanse revolusie, het hy nie probleme gehad met die gebruik van sy ikoniese foto van Guevara nie…… afhangende  van die gebruik.

Alberto Korda

“He was a photographer for the Cuban newspaper Revolución in 1960 when he produced on March 5, 1960 the iconic image of Che Guevara, that became a worldwide symbol of revolution and rebellion. He never received any royalties for the image, because Castro did not recognize the Berne Convention. In 2000, he sued Smirnoff over the use of the image in advertisement. Commenting on the illicit use of his photograph, the artist said, “As a supporter of the ideals for which Che Guevara died, I am not averse to its reproduction by those who wish to propagate his memory and the cause of social justice throughout the world, but I am categorically against the exploitation of Che’s image for the promotion of products such as alcohol, or for any purpose that denigrates the reputation of Che”. His out-of-court settlement of $50,000 was donated to the Cuban healthcare system. He said, “If Che were still alive, he would have done the same”.

Korda is in Mei 2001 in Parys oorlede. Hy was 72.

8 antwoorde op Che Guevara

  1. fokn interessant.

  2. Eish, rerig saggies op die oog die Che

  3. Hier is n paar mooi fotos by gekom vandat ek laas hier by jou n draai gemeek het.

  4. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2009

    dankie Spook, gaaf van jou.

  5. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2009

    Monica, as ek ‘n vrou was sou ek ook so effe verlief op ou Che gewees het.

  6. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2009

    Sowaar !? Nouja toe, ek wonder of Alberto wel sigare gerook het, hy was lewenslank op die waterkar.

  7. Vetjan het gesê op Augustus 16, 2009

    🙂

  8. Dit is nogal ironies dat Che se gesig so verkoop! Kapitalisme rule nou Che se gesig.

Los ’n antwoord vir Vetjan. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.