WTF ???

Augustus 7, 2009 in Sonder kategorie

Eintlik is ek net besig om Lettercrash se “splinternuwe teks-redigeerder wat baie probleme sal oplos” te beta toets.

Natuurlik is ek gemaklik met die fokken ding, maar ek sien al klaar die ding kan nie “hyper link” nie, en ek gaan nou weer probeer om ‘n foto te plaas. laat ons sien .

nee, minute later werk die ding nog steeds [email protected]&&*# glad nie !!!!

From bad to worse

5 antwoorde op WTF ???

  1. niemand kan my beskuldig van pessimisme nie, maar hierdie storie knaag aan my optimisme!

  2. Neander het gesê op Augustus 7, 2009

    Ek kan ook nie ‘n foto oplaai na my albums toe nie.
    Ek weet nie waarom hulle die funksies bekend stel as alles nie deeglik getoets is nie. Hou die ou platvorm TOTDAT alles deeglik werk, dis tog nie so moeilik om dit te verstaan nie.

    Terloops hoe kry jy die prent op die volle ruimte bo aan, myne wil nie?

  3. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    neander mens moet karring aan die foto tot hy soort van pas. Ek hoop maar iemand figure alles uit, en skryf dan hoe om alles te doen op die blog wiki.. sodat ons daar kan gaan kyk hoe alles werk. Nou dat ek daaraan dink, die lettercrash ouens kan sommer begin met die wiki, en alles stap vir stap verduidelik.

  4. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    Myne ook, en ons het nie eintlik ‘n keuse nie.

  5. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    Sal miskien help… vir die frustrasie.. maar die letterdash gaan nog steeds crash.

Los ’n antwoord vir Neander. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.