Wie’s die ?

Augustus 7, 2009 in Sonder kategorie

Die modes lyk eintlik nie te sleg nie.

Eintlik is ek net besig om te eksperimenteer met lettercrash se funksionaliteit.

Die nuwe verbeterde teksredigeerder is nog steeds nie verbeter nie , los niks op nie, en skep net meer probleme. Ek wonder WIE by 24.com het hierdie kak brainwave gehad om die wiel te herontwerp en meer ‘n vierkantige een vorendag te kom.

I can get no fucking satisfaction !

19 antwoorde op Wie’s die ?

  1. vuurklip het gesê op Augustus 7, 2009

    Dem ‘stones?

  2. Ek is net so ge-irriteerd – niks werk nie, posts vat vir ewig, kommentaar gaan nie deur nie. Ek dink dit is die ergste wat dit tot nou toe nog was!! Pateties verby!

  3. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    Inderdaad.

  4. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    geen satisfaksie is moontlik nie !!!!

  5. hehehe, Petrus- sopos die manne gesing het: “You can’t always get what you want…”!

  6. Jinne Petrus en ou Mick is vandag skrou lelik, maar die musiek het darem opgemaak daarvoor!;-))

  7. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    LOL

  8. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    doenit sommer nou therina !

  9. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    Mick se looks of selfs sy ouderdom het nog nie sy spoed gebreek nie.

  10. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    onstabiel is die woord vir lettercrash

  11. sal ons hulle gaan bliksem – serious problems need serious action. dalk is dit ook fokken apartheid se skuld

  12. Dis so boggerop ek dink hulle het almal kraamverlof gevat………

  13. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    hy is komkommerkoel 🙂

  14. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    in europa het hackers groot kak gemaak. miskien is dit die orde boerevolk se kuberkrakers wat 24.com se bedieners geteiken het

  15. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    of miskien lag hulle hulleself simpel vir ons.

  16. Hi dude i totally agree with ya!

  17. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    right on !!!!! 🙂

  18. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    met watter ding ? 🙂

  19. Vetjan het gesê op Augustus 7, 2009

    in my drome ja 🙂

Los ’n antwoord vir martiechristinaelisabethpieterse. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.