Rugby

Junie 28, 2009 in Sonder kategorie

Die feite is :

1. Die Bokke het die reeks gewen.

2.  Onoortuigend

3*. Schalk Burger is fokken dom, en gemeen daarby.

4. Schalk Burger is slimmer as Piet Snorre

5. Morne Steyn KAN skop.

* Indien dit Watson was en nie Fitzgerald nie, kon hy maar sy oë uitkrap.

9 antwoorde op Rugby

  1. …hmmm… ek weet nie van onoortuigend, as dit ‘n wen was, is dit ‘n wen!!…

    …maar Schalk Burger sal altyd ‘n whooligan bly!!

  2. Vetjan het gesê op Junie 30, 2009

    hmmmmmmm… oortuigend wen was die bulle in die super 14 finaal, onoortuigend was die bokke Saterdag. Die bokke kan baie beter, en aanvaar Brussouw gaan Saterdag begin, so dit gaan interresant wees.

  3. Vetjan het gesê op Junie 30, 2009

    🙂

  4. Vetjan het gesê op Junie 30, 2009

    Hy was reg.

  5. Vetjan het gesê op Junie 30, 2009

    Ek is ook ‘n Schalk fan, maar hy moet regtig die tor kans gee om terug te klim.

  6. He,he Petrus jy het reg! Middag Petrus!

  7. Vetjan het gesê op Junie 30, 2009

    Ek stem saam oor Brussow en Fourie.

  8. Vetjan het gesê op Junie 30, 2009

    hallo Tweeling

  9. Vetjan het gesê op Junie 30, 2009

    dankie Flenters

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.