Want mens weet nie

Junie 25, 2009 in Sonder kategorie

In Windhoek besef ek dis 1400 km tot in Livingstone, die bakkie het ‘n CD speler….. maar ek het nie Ipod, of selfs CD’s nie. Nie by my nie. So in ‘n CD winkel krap ek in die goedkoop rak, en koop CD’s teen 39.99. Die dubbel Santana CD was 49.99, …. ek het oa. ook die “1978 Hits” gekoop, wat later tot my gespreek het.

Veral toe ek die Golden Highway vat……. simbolies en gepas, in 78 het ek die pad leer ken..en baie ander dinge ook… en hoe draai die wiel nie.

En hierdie is toe die eerste song op die 78 Hits

Wheel in the sky keeps on turnin
I dont know where Ill be tomorrow
Wheel in the sky keeps on turnin

Wanneer laas… en dat dit hier weer betekenis kry ?!

7 antwoorde op Want mens weet nie

  1. icysparx het gesê op Junie 25, 2009

    Mooi man! Sien, baie mense kan nie dinge raaksien soos wat jy hier gedoen het nie. Dankie – want soms wonder ek waar al die goeie mense heen is.

  2. loudavisi het gesê op Junie 25, 2009

    Lang pad en goeie musiek.

  3. Vetjan het gesê op Junie 25, 2009

    Ongelukkig was een van die route 66 weergawes nie beskikbaar nie… ek het maar net rondgekrap in die el cheapo uitverkoping rakkie.

  4. Vetjan het gesê op Junie 25, 2009

    dankie Liekie

  5. Vetjan het gesê op Junie 25, 2009

    hoesit Doffie

  6. Vetjan het gesê op Junie 25, 2009

    Leon, jy het in ‘n mooi wêreld groot geword.

  7. Vetjan het gesê op Junie 25, 2009

    Hi Lou, lank pad inderdaad. Journey is bietjie dated, maar nog steeds ok.

Los ’n antwoord vir Vetjan. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.