Sunsetcruise ( Tweeling en net myself)

Junie 25, 2009 in Sonder kategorie

Die mej wêreld finaliste ( almal van Ierland af) ry toe saam.

Its a hell of a job, but someone must do it.

wat kan ek sê ?

* die “finaliste” is eitlik Ierse fisio studente wat by die hospitaal kom prakties doen het. Almal op die vaart het redelik vinning gees gevang.

** die vaart was op ‘n Saterdagmiddag, en die prys het drank ( ook kos) ingesluit.

*** ja, dit was ‘n helse partytjie

12 antwoorde op Sunsetcruise ( Tweeling en net myself)

  1. net myself het gesê op Junie 25, 2009

    nice! my cruise was nou weliswaar minder glamorous as joune, maar ek dink dit was net so lekker gewees!

  2. Vetjan het gesê op Junie 25, 2009

    ek is seker daarvan.. hierdie een was eintlik bietjie stroomaf van kasane, maar wat the hell, ‘n sunsetcruise op die rivier is altyd lekker.. ok miskien nie vandag by Hermanus nie …. en hulle is nie regtig mej wêreld finaliste nie, net studente wat in die hospitaal vakansiewerk doen.

  3. Love you blog oor ‘n honderd!

  4. net myself het gesê op Junie 25, 2009

    wel, hulle lyk nogal soos beauty queens…

  5. Vetjan het gesê op Junie 25, 2009

    ek het ook so gedink 🙂

  6. He,he het jy jou hande vol gehad Petrus???
    Pragtig foto!

  7. Vetjan het gesê op Junie 25, 2009

    hahaha …. in my drome Tweeling 🙂

  8. Vetjan het gesê op Junie 25, 2009

    dankie skaapdonsie

  9. Ja ek verstaan dis maar ‘n klippe kou werk wat jy het……

  10. Vetjan het gesê op Junie 26, 2009

    Op ‘n ernstiger noot.. as ‘n toer op jou collapse – maw die kliënte kanselleer sê maar 40 dae voor die trip moes begin.. dan kak jy klippe…. en dit het al gebeur!

  11. Ek hoor jou duidelik en helder

  12. AhJayEm het gesê op Junie 26, 2009

    Wat kan ek se……………gelukkige bliksem.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.