Loskakel gisteraand

Junie 24, 2009 in Sonder kategorie

Gisteraand het Willem De Waal die wedstryd gered.

Die verskil het gekom toe hy as loskakel by Earl Rose oorgeneem het.

Chalk and cheese.

6 antwoorde op Loskakel gisteraand

  1. Jy is omtrent bedrywig vandag Petrus was die Wisky darem lekker?

  2. Vetjan het gesê op Junie 24, 2009

    nogal ja 🙂

  3. Absoluut! En ek is dankbaar om te sien dat Enrico Januarie gedrop is. Kan nét goed wees! Pragtige fotos, Petrus!

  4. Vetjan het gesê op Junie 24, 2009

    hoogtyd ja.

  5. zephur het gesê op Junie 24, 2009

    Earl Rose kort spiere daai man is net nie gebou vir rugby nie…

  6. Vetjan het gesê op Junie 24, 2009

    Nie soseer spiere as wat hy tydens die wedstryd se brein uit neutral moet haal, sy skoppe en posisionele spel regkry. Hy kort afrigting in daai aspekte, ook hoe om te tackle.

Los ’n antwoord vir eiewys-gekkigheid. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.