Die vliëende pikkewyne van Robbeneiland
April 2, 2009 in Sonder kategorie
Kan jy nou meer.
‘n KNB navorsingspan wat die pikkewynkolonie op Robbeneiland al langer as 10 jaar bestudeer, het gister aangekondig dat hulle ‘n nuwe spesie daar identifiseer het.
Klaarblyklik ‘n soort kruising tussen malgasse en pikkewyne. Die nuwe spesie van “mallewyn” kan vlieg.
Ek sal binnekort fotos hiervan publiseer op hierdie blog.
makwassie het gesê op April 2, 2009
Dalk ‘n laat April grappie?
Vetjan het gesê op April 2, 2009
Nooit man, ek het gister juis fotos ngaan neem. Ek wag net dat hulle dit ontwikkel.
Vetjan het gesê op April 2, 2009
presies Flenters, ek het geweet jy sal dadelik weet hoe dit gewerk het.
Vetjan het gesê op April 2, 2009
Maankind , hoe durf jy insinueer dat 1 April iets met so wonderlike wetenskaplike ontdekking iets mee uit te waai het.
Vetjan het gesê op April 2, 2009
Ja Murphy, vir mense wat nie na die tronk wil gaan kyk nie, gaan daar binnekort voël kyk toere na Robbeneiland aangebied word.
Vetjan het gesê op April 2, 2009
Sodra die fotos kom plaas ek dit.
loudavisi het gesê op April 2, 2009
Laai dit sommer van jou kamera af direk hierheen…of hoe werk dit dan?
lol
Vetjan het gesê op April 2, 2009
Krok, mens kan nie op 2 April ‘n 1 April grappie he nie ok !
Vetjan het gesê op April 2, 2009
nee , daardie besondere fotos is “verfilm” so daar is niks gelaaiery van enige aard nie, jammer Lou.
monicahaddad het gesê op April 2, 2009
Sien is glo
Vetjan het gesê op April 2, 2009
Dit is waar Monica, onthou net van photoshop.
DallaSePa het gesê op April 2, 2009
Ek wonner …
Vetjan het gesê op April 2, 2009
wag vir die foto
kookpunt het gesê op April 3, 2009
Byt nie so lekker aan daai een nie. Sal wag vir die bewyse…Lol. Ek raak ook malle as ek ‘n bietjie wyn gedrink het
zephur het gesê op April 3, 2009
Petrus dis nou darem nie seker my pikkewyne op my blog nie nê…
monicahaddad het gesê op April 3, 2009
Lyk my die shop het toe nou nie die photo nie………