Abe oor BEE
Maart 30, 2009 in Sonder kategorie
Eintlik het hy gepraat oor welvaartskepping.
Die doel van BEE is tog eintlik welvaartskepping, en dit maak nie saak watter kant toe jy die waarheid wil manipuleer of draai nie, van die basics gaan jy nie wegkom nie.
zephur het gesê op Maart 30, 2009
Ware woorde van ‘n wyse ou man…en dan het hy in sy tyd nie die kak gesien wat ons vandag het nie.
monicahaddad het gesê op Maart 30, 2009
Ons is besig om terug te gaan na die basiese, die eenvoudige, nie ‘n te slegte plek om te wees nie
Wind_in_my_Hair het gesê op Maart 30, 2009
Nice quote. Hou van die laaste sin…
L
abrham het gesê op Maart 31, 2009
krok, ons vaardig jou af om die edik aan luthulihuis se deur te gaan vasspyker. ek en petrus sal jou wing.