Rekenaars !!!

Maart 12, 2009 in Sonder kategorie

Jy skryf seker 30 minute lank aan ‘n blog inskrywing, slaan verkeerde sleutel of iets, en jou hele inskrywing verdwyn soos mis in die oggendson.

Ek is nie nou lus om alles weer van voor af te skryf nie.

1 antwoord op Rekenaars !!!

  1. kookpunt het gesê op Maart 13, 2009

    Ek skryyf ook eers in word

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.