Geelslang 2

Maart 10, 2009 in Sonder kategorie

Andre het toe nie die slang laat gaan nie. Hou hom eers vir ‘n paar dae, nie ‘n slegte plan nie.

Ek wou graag ‘n paar beter fotos kry. Hy het hom vanmiddag heerheen gebring. Dankie Andre !

6 antwoorde op Geelslang 2

  1. abrham het gesê op Maart 10, 2009

    wat ‘n beaut!!!

  2. Pragtige foto van die slag! Tien uit tien vir die fotograaf! Ek dink nie ek sal dit tot so naby aan een van hulle waag nie!

  3. loudavisi het gesê op Maart 10, 2009

    In die tweede foto lyk die slang se bek soos ‘n gesig.
    Petrus, dis angswekkend mooi!

  4. kookpunt het gesê op Maart 11, 2009

    Dit is baie mooi foto’s

  5. Wolletjies het gesê op Maart 14, 2009

    Dis pragtige foto`s en pragtige spesie van `n slang

  6. Vetjan het gesê op Maart 14, 2009

    Dankie almal vir die gawe kommentare oordie fotos, ek is self ook baie in my noppies met hoe dit uitgekom het.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.